Browsing by Subject "Musikale ontlening"
Now showing items 1-3 of 3
-
'n Historiese perspektief op musikale ontlening met spesifieke verwysing na tematiek in die vrye orrelwerke van Buxtehude en Bach
(North-West University, 2010)OPSOMMING: 'n Literatuurstudie is onderneem oor musikale ontlening soos dit in verskillende tydperke in die verlede gemanifesteer het. 'n Literatuurstudie is ook onderneem oor die historiese verband tussen Buxtehude en ... -
Musikale ontlening en die voortbestaan van melodiese spore uit die verlede
(NWU Vanderbijlparkkampus, 2011)Komponiste kan nie geïsoleer word van die musikale spore van die verlede nie - hierdie spore kan doelbewus deur komponiste betrek word of deur die filter van die onderbewussyn in 'n mindere of meerdere mate in latere werke ... -
Musikale ontlening en die voortbestaan van melodiese spore uit die verlede.
(North-West University, 2011)Komponiste kan nie geïsoleer word van die musikale spore van die verlede nie – hierdie spore kan doelbewus deur komponiste betrek word of deur die filter van die onderbewussyn in ’n mindere of meerdere mate in latere ...