Browsing by Subject "landskap"
Now showing items 1-3 of 3
-
‘Kyk hoe elk in die ander pas’: Landskap, liggaam en die visuele in enkele gedigte van Johann de Lange
(AOSIS, 2016)In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die rol van landskap en die visuele in die poësie van Johann de Lange, sowel as na die verbintenis of verbondenheid tussen liggaam en landskap. Die meervoudige rol wat landskap ... -
Landskap as ervaarskap in die Site_Specific International Land Art Biennale (2011) – ʼn fenomenologiese benadering
(North-West University (South Africa), 2020)In hierdie verhandeling word die interaksie tussen kunstenaarsliggaam en die landskap as ervaarskap, tydens die skep van plekspesifieke landkuns, vanuit ’n fenomenologiese raamwerk ondersoek. Dit word gedoen aan die hand ... -
'n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde (1993)
(LitNet, 2017)In hierdie artikel word 'n teoretiese benadering van landskap as woon uiteengesit met behulp van die Britse antropoloog Timothy Ingold (2000:185-6) se "woonperspektief", wat afgelei is van Martin Heidegger se essay "Bauen ...