Contree: 1983 No 14
http://hdl.handle.net/10394/5237
2024-03-29T07:14:05ZBrits, J.P. 1983. Piet Retief 1883 - 1983. [Boek resensie]
http://hdl.handle.net/10394/5429
Brits, J.P. 1983. Piet Retief 1883 - 1983. [Boek resensie]
Eloff, C C
1983-01-01T00:00:00ZSnyman, P.H.R. 1983. Postmasburg: 'n geskiedkundige oorsig tot 1982. [Boek resensie]
http://hdl.handle.net/10394/5428
Snyman, P.H.R. 1983. Postmasburg: 'n geskiedkundige oorsig tot 1982. [Boek resensie]
Ferreira, O J O
1983-01-01T00:00:00ZOberholster, A.G. 1982. Die mynwerkerstaking Witwatersrand, 1922. [Boek resensie]
http://hdl.handle.net/10394/5427
Oberholster, A.G. 1982. Die mynwerkerstaking Witwatersrand, 1922. [Boek resensie]
Nöthling, F J
1983-01-01T00:00:00ZAgrariese geskiedenis en streekhistoriese navorsing.
http://hdl.handle.net/10394/5426
Agrariese geskiedenis en streekhistoriese navorsing.
Eloff, C C
• Opsomming:
In die volkshuishouding van die meeste lande beklee die
boerderybedryf vandag steeds 'n sleutelplek. Gevolglik het sterk belangstelling
in die landbouverlede die afgelope sowat veertig jaar
veral in Europa en die VSA posgevat. Dit was egter eers na die
Tweede Wêreldoorlog dat die beoefening van agrariese geskiedenis
op 'n sistematiese, georganiseerde en wetenskaplike grondslag begin
plaasvind het. Een van die belangrikste faktore hiervoor hou verband
met die wye belangstelling in sosiale en ekonomiese geskiedenis en
erkenning van die rol wat landbou in die breë samelewing speel (of
gespeel het). Vanweë die aard en omvang daarvan, vereis bestudering
van agrariese geskiedenis 'n interdissiplinêre benadering; dit
veronderstel naamlik kennisname van die inhoud en toepassing van
die metodes van ander sosiale wetenskappe. Vir studies oor plaaslike
en streekgeskiedenis hou kennis van die agrariese verlede besondere
waarde in. Landbou was immers eeue lank die spil waarom ekonomiese
en maatskaplike aktiwiteite in landelike gebiede gedraai het.
In teenstelling met die situasie in die buiteland, staan die beoefening
van agrariese geskiedenis in Suid-Afrika egter nog in sy kinderskoene
en is weinig navorsing al op hierdie terrein gedoen.; • Summary:
Today, farming still ranks as one of the key industries in the
national economy of most countries. As a result of this, during the
last forty years, keen interest in the agricultural past has taken root
especially in Europe and the USA. It was, however, only after World
War II that the study of agrarian history was put on a systematic,
organised, and scientific basis. One of the main reasons for this is
the wide interest being shown in social and economic history, and
the recognition of the role which agriculture plays (or has played) in
society as a whole. On account of its nature and scope, the study of
agrarian history calls for an interdisciplinary approach, which implies
a cognisance of the contents and implementation of the
methods used by other social sciences. Local and regional history, in
particular, can benefit from 'n knowledge of the agrarian past, since
agriculture has for centuries been the pivot on which socio-economic
activities in rural areas hinged. In contrast with the situation
abroad, the study of agrarian history in South Africa is still in its infancy
and very little research has yet been done in this sphere.
1983-01-01T00:00:00Z