dc.description.abstract | Die kommissie, deur die weleerw. here Kuratore benoemd in verband met die aanstaande Jubileum van de Theol. Skool, het onder meer 'n opdrag om 'n boekie uit te gee, waarin belangstelling opgewek word vir de saak van onse Skool, met die oog op die voorgestelde Jubileum-kolekte. Die kommissie gee hierbij gevolg aan sijn opdragen wens meteen te meld, dat aan alle gemeentes gedruk lijste uitgestuur is, waarop die gemeentelede gelieve aan te teken die bedrag, wat hul vir die jubilee-fonds gaan sonder.- Lees, en laat lees, en help! | en_US |