Browsing Research Output by Subject "Ecocriticism"
Now showing items 1-5 of 5
-
Mens-plant-verbintenisse in die sideboard (2014) van Simon Bruinders
(LitNet, 2017)Die sideboard (2014), Simon Bruinders's first novel, is about Abraham de Bruin who grows vegetables on his mother's rented plot near George in 1939. His dream of owning land is crushed by the political system of the time. ... -
Mens-plantverbintenisse in Die sideboard van Simon Bruinders (2014)
(LitNet, 2017)As teoretiese raamwerk vir die bestudering van die mens-plant-verbintenisse in Die sideboard word vertrek vanaf die teoretiese beginsels van die nuwe materialisme. Die konsep materie verwys na sowel menslike as niemenslike ... -
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 1
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)In betreklik onlangse navorsing deur David Barnhill word 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voorgestel. Sy navorsing dui eerstens aan dat daar in die beskrywing van die aard van natuurgesentreerde skryfwerk ... -
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 2
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2017)David Barnhill stel 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voor. Op grond van bepaalde nadele in die sisteme van klassifikasie waarop meestal gesteun word in die beskrywing van natuurgerigte skryfwerk, stel ... -
"Ons ís mense. My kinders hét gesigte." Die natuurlike omgewing en die konseptualisering van die self in Karretjiemense (Carol Campbell)
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2014)Carol Campbell se debuutroman, My Children Have Faces: A Novel About the Karretjiemense of the Karoo (2013), in Afrikaans vertaal as Karretjiemense, is die verhaal van ’n brandarm, nomadiese Karoo-gesin, voortdurend op ...