Search
Now showing items 1-10 of 25
Riviere as identiteitskonstrueerders
(AOSIS, 2006)
Die bundel jeugherinneringe “Met ’n eie siekspens” (Engela van
Rooyen) en die roman “Manaka: plek van die horings” (Pieter
Pieterse) vul mekaar aan as literêre vergestalting van die
verskynsel dat die menslike lewe en ...
Wildernis en woestyn: omgewingskragte teen die mens s’n in Boendoe en Toewaaisand
(AOSIS, 2006)
In Chris Barnard se “Boendoe” (1999) en Christoffel Coetzee se
“Toewaaisand” (2003) word ’n spanningsverhouding tussen mens
en natuur aangetref. Die artikel ondersoek die aard en intensiteit
van die karakters se belewing ...
Mens-plantverbintenisse in Die sideboard van Simon Bruinders (2014)
(LitNet, 2017)
As teoretiese raamwerk vir die bestudering van die mens-plant-verbintenisse in Die sideboard word vertrek vanaf die teoretiese beginsels van die nuwe materialisme. Die konsep materie verwys na sowel menslike as niemenslike ...
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 1
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016)
In betreklik onlangse navorsing deur David Barnhill word 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voorgestel. Sy navorsing dui eerstens aan dat daar in die beskrywing van die aard van natuurgesentreerde skryfwerk ...
Natuurgesentreerde skryfwerk as ekosisteem: ’n ondersoek na Boomkastele: ’n sprokie vir ’n stadsmens (Schalk Schoombie). Deel 2
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2017)
David Barnhill stel 'n nuwe benadering tot natuurgesentreerde skryfwerk voor. Op grond van bepaalde nadele in die sisteme van klassifikasie waarop meestal gesteun word in die beskrywing van natuurgerigte skryfwerk, stel ...
Groen postkolonialisme in Etosha (Piet van Rooyen)
(AOSIS, 2018)
In Etosha (2010) the impact and aftereffect of
the colonial system on the Etosha Nasional Park in Namibia, and on the people who lived there,
is portrayed. This study explores the situations of various characters and ...
Sensory exploration and Böhme’s aesthetic nature theory in The Long Silence of Mario Salviati
(Athens Institute for Education & Research, 2014)
In the novel The long silence of Mario Salviati, by South African author Etienne van Heerden, the natural landscape is powerfully integrated with the theme of art. Ingi Friedländer, employee at an art museum, departs from ...
Woordman boei en amuseer
(AOSIS, 2010)
’n Geheim met komplekse kante
(AOSIS, 2013)