Attitudes and perceptions regarding metabolomics research on HIV and AIDS: towards a dynamic model relating basic beliefs, technology and behaviour
Date
2014Author
Jochemsen, Henk
Reinecke, Carolus
Zaaiman, Johan
Nonyane, Honey
Metadata
Show full item recordAbstract
The human immunodeficiency virus (HIV) and acquired immunodeficiency syndrome (AIDS) pandemic are hitting hard in Africa, not the least in South Africa. In addition to preventative measures, better ways of treatment and delaying the onset of symptoms are still urgently required. Recent developments in biomedicine in South Africa, notably genomics and metabolomics, could well contribute to more effective treatments and diets. However, these technologies are rooted in modern Western culture and may embody concepts and values that are foreign to people with a different culture and worldview in semi-urban communities in South Africa. How can those technologies be introduced into such communities in an ethically acceptable and effective way? To begin answering this question, we conducted qualitative research amongst representatives of such a community near Potchefstroom, South Africa. The results indicate that the worldview, belief system and cultural customs of these people significantly influence the interpretation of HIV and AIDS and their treatment. The results led us to expand an earlier theoretical version of a qualitative model relating cultural factors and worldview to individual behaviour into an empirically informed, dynamic model that envisages possible influences of the introduction of new technologies on the belief and behavioural system of the community. Afrika is swaar getref deur die impak van die menslike immuuntekort-virus (MIV) en die
verkreë immuungebrek-sindroom (VIGS) pandemie. Suid-Afrika is nie hierop ’n uitsondering
nie. Afgesien van voorkomende maatreëls, is beter maniere van behandeling en ’n vertraging
in die aanvang van simptome steeds hoog op die ranglys. Resente biomediese ontwikkelinge
in Suid-Afrika, spesifiek ten opsigte van genomika en metabolomika, kan wesentlik bydra
tot meer doelmatige behandeling en diëte. Die aard van hierdie tegnologieë is egter gevestig
in die hedendaagse Westerse kultuur en sluit konsepte en waardes in wat vreemd mag wees
aan persone met ‘n ander kultuur en werklikheidsvisie in gemeenskappe van semi-stedelike
gebiede in Suid-Afrika. Die vraag is hoe hierdie gemeenskappe op ’n eties verantwoordbare
en doelmatige wyse aan hierdie tegnologieë bekendgestel kan word. Om hierdie vraag te
probeer beantwoord, is ’n kwalitatiewe navorsingsprojek met verteenwoordigende individue
vanuit so ‘n gemeenskap van Potchefstroom in Suid-Afrika onderneem. Die resultate toon
dat die wêreldbeeld en oortuigings van hierdie groep betekenisvol bydra tot hulle beskouing
van MIV en VIGS en die behandeling daarvan. Deur hierdie gegewens kon ʼn bestaande
kwalitatiewe en teoretiese model, wat kulturele en wêreldbeskoulike oortuigings met die
oriëntasie van individue in verband bring, uitgebrei word in ’n empiries geïnformeerde
dinamiese model wat die effek van die invoer van nuwe tegnologieë op die oortuigings en
gedragsisteem van die gemeenskap uitbeeld
URI
http://hdl.handle.net/10394/19523http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/544
http://dx.doi.org/10.4102/koers.v79i1.544