Show simple item record

dc.contributor.advisorMyburgh, P.H.
dc.contributor.authorVan Heerden, Jacobus Willem
dc.date.accessioned2009-07-06T12:22:22Z
dc.date.available2009-07-06T12:22:22Z
dc.date.issued2007
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/2073
dc.descriptionThesis (LL.M. (Labour Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2008.
dc.description.abstractDaar word daagliks werknemers ontslaan omdat hulle werkgewers hulle nie meer nodig het nie as gevolg van operasionele vereistes. Die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 19951 dwing werkgewers om 'n vasgestelde proses te volg om te verseker dat die belange van werknemers beskerm word. Die wysigings wat in 20022 aan die Wet aangebring is maak in artikel 189A voorsiening vir "n reg om te staak.3 Die Wet bepaal dat werkers onder bepaalde omstandighede mag staak sou hulle as gevolg van operasionele vereistes ontslag in die gesig staar.4 Dit is egter onduidelik onder watter omstandighede die werknemers hierdie reg kan uitoefen. Gevolglik rus daar 'n vraagteken oor die sinvolheid van die bepaling.
dc.publisherNorth-West University
dc.titleDie reg van werknemers om te staak tydens ontslag as gevolg van operasionele vereistesafr
dc.typeThesisen
dc.description.thesistypeMasters


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record