Show simple item record

dc.contributor.authorNorth-West University (South Africa). Potchefstroom Campus. Faculty of Natural Science
dc.contributor.authorVan Eeden, Elize S
dc.date.accessioned2017-03-29T14:19:16Z
dc.date.available2017-03-29T14:19:16Z
dc.date.issued2017
dc.identifier.isbn9780994700551
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20995
dc.description.abstract'n Bekroonde Nalatenskap vertel die inspirerende verhaal van die Fakulteit Natuurwetenskappe van die NWU-PU vir CHO oor 'n tydperk van meer as 100 jaar. Die leser kan verwag om te lees hoe roepingsbewuste mense, ongeag dikwels moeilike tye en baie hindernisse, deur toewyding en geesdrif, dit reggekry het om groot wetenskaplike bydraes te lewer, studente vir die lewe toe te rus en daarin geslaag het om 'n trotse Fakulteit met 'n roemryke verlede te bou. Die naspoor van die gebeure wys die groei van 'n eie denktradisie gegrond op tipies natuurwetenskaplike denke, insluitend die vereiste van datagebaseerde gevolgtrekkings en die eksaktheid vanuit die wiskundige wetenskappe. Die Fakulteit was deurgaans navorsinggedrewe. Die ontwikkeling van 'n eie waardestelsel van diensbaarheid, toewyding en die belang van vakfilosofiese denke is besonders sigbaar. Die boek skop af met 'n oorsigtelike hoofstuk oor die geskiedenis van die Fakulteit, en daarna volg dele oor die geskiedenis van elke vak en entiteit – die groot verskeidenheid vakgebiede, elk met eie uniekheid en eie persoonlikhede, maak die weergawe van elk se eie geskiedenis 'n moet. Omdat foto's die geskiedenis verlewendig, is heelwat ruimte daarvoor afgestaan. Benewens huidige en toekomstige personeel en studente van die Fakulteit, is die boek ook gerig op oudpersoneel en veral oudstudente wat, al lesende, iets van hulle studentetyd sal kan herleef. Vriende van die Fakulteit, plaaslik en elders, behoort die boek, die bekroonde onderrigbydraes en navorsingsprestasies in Bekroonde Nalatenskap baie te geniet.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNWU, Fakulteit Natuurwetenskappeen_US
dc.subjectHistoryen_US
dc.subjectFaculty of Natural Scienceen_US
dc.subjectPotchefstroom Campusen_US
dc.subjectNorth-West University (South Africa)en_US
dc.subjectUniversities and collegesen_US
dc.subjectGeskiedenisen_US
dc.subjectzSuid-Afrikaen_US
dc.subjectUniversiteite en kolleges|en_US
dc.title'n Bekroonde nalatenskap : die Fakulteit Natuurwetenskappe van die NWU oor 100 jaaren_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record