Show simple item record

dc.contributor.authorVerhoef, Anné H.
dc.date.accessioned2017-05-15T08:59:22Z
dc.date.available2017-05-15T08:59:22Z
dc.date.issued2016
dc.identifier.citationVerhoef, A.H. 2016. Die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie. Litnet Akademies, 13(1):345-370. [http://www.litnet.co.za/die-einde-van-transendensie-in-kontinentale-godsdiensfilosofie/]
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://www.litnet.co.za/die-einde-van-transendensie-in-kontinentale-godsdiensfilosofie/
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/23636
dc.descriptionEnter any additional information or requests for the Library here.
dc.description.abstractDie laaste paar jaar is daar ’n hernude belangstelling in en fokus op die begrip transendensie binne die Kontinentale filosofie, teologie, kuns, politiek en letterkunde. Wat met die begrip transendensie in hierdie verskeie dissiplines bedoel word, wissel nie net nie, maar ’n betekenisverskuiwing vind ook plaas. Waar die begrip byvoorbeeld vroeër sterk konnotasies met ’n vertikale transendente gehad het, val die klem al hoe meer (amper uitsluitend) op die horisontale transendente. Die betekenis van transendensie word hierdeur so “vervlak” en vereng dat dit geheel en al skuif na die immanente, met die gevolg dat die betekenismoontlikheid van transendensie in die sin van ‘n verwysing na die tradisioneel godsdienstig vertikale transendente – tot ’n einde blyk te gekom het. Hierdie artikel ontleed of die begrip transendensie steeds ’n toekoms kan hê, spesifiek in Kontinentale godsdiensfilosofie, aan die hand van drie moontlike toekomsscenario’s, naamlik die Messiaanse, bevryding- en plastisiteitscenario. Alhoewel transendensie in hierdie toekomsscenario’s negeer word, bly dit ’n vraag – soos wat ten slotte aangetoon word – of die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie werklik bereik is.
dc.language.isoother
dc.publisherLitNet
dc.subjectGodsdiensfilosofie
dc.subjectimmanensie
dc.subjectKontinentale filosofie
dc.subjectKontinentale godsdiensfilosofie
dc.subjectteologie
dc.subjecttransendensie
dc.titleDie einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie
dc.typeArticle
dc.contributor.researchID22437649 - Verhoef, Anné Hendrik


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record