Show simple item record

dc.contributor.authorEloff, T.
dc.contributor.authorGreffrath, W.N.
dc.date.accessioned2017-05-15T08:59:24Z
dc.date.available2017-05-15T08:59:24Z
dc.date.issued2016
dc.identifier.citationEloff, T. & Greffrath, W.N. 2016. Die universiteitswese in Suid-Afrika: 'n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans. Koers: Bulletin for Christian Scholarship, 81(3):1-9. [https://doi.org/10.19108/KOERS.81.3.2258]
dc.identifier.issn0023-270X
dc.identifier.issn2304-8557 (Online)
dc.identifier.urihttps://doi.org/10.19108/KOERS.81.3.2258
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/23645
dc.descriptionEnter any additional information or requests for the Library here.
dc.description.abstractDie doel van hierdie artikel is die identifisering en analitiese omskrywing van die mees prominente politieke tendense wat tans die Suid-Afrikaanse universiteitswese beïnvloed, met spesifieke verwysing na Afrikaanse universiteite en hoër onderwys. Die bydrae neem as vertrekpunt die teoretiese beginsel van transformasie, en die spesifieke en eiesoortige ideologiese toepassing van dié konstruk in Suid-Afrika sedert 1994. Die ingrypende invloed van hierdie ideologiese transformasiebeskouing op openbare instellings in Suid-Afrika bespreek, insluitend die institusionele en sosio-politiese impak op universiteite. Teen hierdie teoretiese agtergrond word sleutelkwessies bespreek wat betrekking het op die Suid-Afrikaanse universiteitswese en die plek en rol van Afrikaans in besonder, insluitend in ʼn bestekopname van die posisie van Afrikaans in die hoër onderwyssektor; ʼn evaluasie van die transformasie van die hoër onderwyssektor; die rasionele argumente en gronde vir die behoud en bevordering van Afrikaans in die sektor; en die reaksie vanuit die Afrikaanssprekende gemeenskap teenoor die marginalisering van die taal by universiteite ʼn Evaluerende toekomsperspektief word gebied waarin die behoud van Afrikaans oorweeg word, met inbegrip van aktivisme, geregtelike strategieë en die uitbouing van Afrikaans deur middel van ʼn privaat hoër onderwysinstelling.
dc.language.isoother
dc.publisherAOSIS
dc.subjectHo�r onderwys in Suid-Afrika
dc.subjectstudenteprotes
dc.subjecttransformasie
dc.subjectuniversiteite
dc.titleDie universiteitswese in Suid-Afrika: 'n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans
dc.typeArticle
dc.contributor.researchID20293550 - Greffrath, Wynand Neethling


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record