Show simple item record

dc.contributor.authorDe Beer, Josef Johannes Jacobus
dc.contributor.authorMentz, Elsa
dc.date.accessioned2018-06-05T06:17:15Z
dc.date.available2018-06-05T06:17:15Z
dc.date.issued2017
dc.identifier.citationDe Beer, J.J. & Mentz, E. 2017. 'n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole. South African Journal For Science And Technology / Suid-Afrikaanse Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie, 36(1):1-11. [https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1398]
dc.identifier.issn0254-3486
dc.identifier.urihttps://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1398
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/26995
dc.description.abstractHierdie artikel toon, aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbehoeftes en leerdoelwitte, die identifisering van hulpmiddels vir leer, die kies en implementering van leerstrategieë, en die evaluering van die uitkomstes. Daar word ook met behulp van die etnobotaniese kennisindeks gewys hoe die selfgerigte leer van mense in die Noord-Kaap in Suid-Afrika beïnvloed word deur hulle behoeftes. Deur van derdegenerasie- kultuurhistoriese aktiwiteitsteorie gebruik te maak, word gekyk na watter lesse dit inhou vir die skoolklaskamer wat dikwels gebuk gaan onder onderwysergesentreerde transmissiemodus-onderrig en -leer, en baie min selfgerigte leer.
dc.language.isoother
dc.publisherRoutledge
dc.subjectSelf-directed learning
dc.subjectindigenous knowledge
dc.subjectholders of indigenous knowledge
dc.subjectschool education
dc.subjectethnobotanical knowledge index
dc.title'n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole
dc.typeArticle
dc.contributor.researchID22024042 - De Beer, Josef Johannes Jacobus


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record