Show simple item record

dc.contributor.authorMalherbe, W.
dc.date.accessioned2019-07-12T12:54:40Z
dc.date.available2019-07-12T12:54:40Z
dc.date.issued2018
dc.identifier.citationMalherbe, W. 2018. Ramsar-vleilande in Suid-Afrika: historiese en huidige akwatiese navorsing. Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie, 37(1): Article no 6. [https://hdl.handle.net/10520/EJC-11fd873805]en_US
dc.identifier.issn0254-3486
dc.identifier.issn2222-4173 (Online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/32884
dc.identifier.urihttps://journals.co.za/content/journal/10520/EJC-11fd873805
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10520/EJC-11fd873805
dc.description.abstractVleilande verskaf ’n verskeidenheid van goedere en funksies en dus moet die vleilande wat nog natuurlik is, beskerm word. Die Ramsar-konvensie vir vleilande van internasionale belang is al vanaf 1975 in werking in Suid-Afrika en omtrent ’n half miljoen hektaar word beskerm by 23 lokaliteite. Die konvensie is daar om biodiversiteit te bewaar en veral waadvoëlhabitat te beskerm. in Suid-Afrika is baie van hierdie lokaliteite swak bestuur en min inligting oor die akwatiese biodiversiteit is beskikbaar. Waar daar wel inligting beskikbaar is, is die inligting verouderd en geen nuwer inligting is beskikbaar nie. Om hierdie rede is daar ’n studie geloods om te bepaal watter historiese inligting beskikbaar is vir die Ramsar-lokaliteite en om dan van hierdie gapings in die literatuur aan te vul. Die Ramsar-lokaliteite wat gekies is vir hierdie projek was Kosibaai, Sibaya-meer, Ntsikeninatuurreservaat, Barberspan, De Hoop Vlei, Heuningnesgetyrivier en die Makulekevleilande. Verskeie veldopnames is gedoen by die lokaliteite vanaf 2014 tot 2016 tesame met ’n studie van die beskikbare literatuur. Die resultate van die projek het gelei tot nuwe inligting oor die biodiversiteit en verspreiding van diatome, soöplankton, makroinvertebrate en visgemeenskappe by die verskeie Ramsar-lokaliteite. Hierdie inligting is nou beskikbaar om die inligting wat die Ramsar-konvensie vereis, op te dateer en ook om bestuursplanne aan te pas. Die resultate het getoon dat baie van die gemeenskappe uniek is of unieke eienskappe het, wat maak dat daar gepaste moniteringsprogramme vir elke lokaliteit benodig worden_US
dc.description.abstractWetlands provide numerous goods and services and therefore it should be protected from anthropogenic impacts. The Ramsar Convention on Wetlands of International Importance was approved as part of legislation in South Africa during 1975 and currently approximately half a million hectares is protected at 23 sites. The Ramsar Convention was created to protect wetlands from degradation and loss of biodiversity, especially the maintenance of bird habitats. However, many of the Ramsar wetlands in South Africa lack aquatic diversity and present ecological state information, specifically fish, macroinvertebrate and diatoms, and in cases where there is information it is often outdated. Therefore, this study was initiated to increase the available aquatic information of Ramsar sites. The Ramsar sites that have been selected include Kosi Bay, Lake Sibaya, Makuleke Wetlands, Barberspan, De Hoop Vlei, Heuningnes Estuary, and Ntsikeni Nature Reserve. The project embarked on numerous surveys from 2014 to 2016. The project outcome provided updated aquatic biodiversity information for diatom, zooplankton, macroinvertebrate and fish communities at these sites together with the historic research that has been completed. The results also reflected the uniqueness of each of these systems thereby highlighting the need for monitoring programmes suitable for each system. The results from this project will be able to support the information requirements that are specified within the Ramsar Convention
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSuid-Afrikaans Akademie vir Wetenskap en Kunsen_US
dc.titleRamsar-vleilande in Suid-Afrika: historiese en huidige akwatiese navorsingen_US
dc.title.alternativeRamsar wetlands in South Africa: historic and current aquatic research
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID25425293 - Malherbe, Charl Wynand


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record