Die aanbod van en die vraag na water in Suid-Afrika se ontwikkelingstreke

View/ Open
Date
1988Author
De Villiers, A.B.
Viviers, W.
Van Wyk, L.A.
Metadata
Show full item recordAbstract
Gegewens oor die beskikbaarheid van water in die ontwikkelingstreke van Suid-Afrika is tans onvoldoende. Wateraanbod en -aanvraag is slegs vir die verskillende rivieropvanggebiede beskikbaar. Aangesien die grense van die ontwikkelingstreke en die rivieropvanggebiede nie ooreenkom nie, kan die nodige berekenings tans nie gedoen word nie. In hierdie artikel word aandag aan hierdie probleem gegee. The availability of water data in the development regions is at present insufficient. This is due to the fact that water supply and demand is calculated for the physical drainage regions (watersheds), while the development regions do not correspond with the drainage regions. The necessary calculations can accordingly presently not be made. In this paper this problem is addressed.
URI
http://hdl.handle.net/10394/35731https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/906
https://doi.org/10.4102/satnt.v7i2.906