Suid-Afrika - onder druk van toenemende mededinging
Abstract
Suid-Afrika is weer onlangs saam met 48 lande deur die Institute for Management Development (IMD) in 'n mededingendheidsrangorde geplaas. Dié lande se vermoë om 'n omgewing te skep om te kan meeding, is aan die hand van 286 verskillende kriteria gemeet.
URI
http://hdl.handle.net/10394/35768https://journals-co-za.nwulib.nwu.ac.za/content/kerk/105/3139/EJC55651?fromSearch=true