Show simple item record

dc.contributor.advisorCloete, T.T.
dc.contributor.authorRobinson, Ammerensia Susanna
dc.date.accessioned2021-02-03T06:30:18Z
dc.date.available2021-02-03T06:30:18Z
dc.date.issued1971
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/36583
dc.descriptionMA, North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractDie nuwe tendense in die Afrikaanee poësie na 1950 is op wyd uiteenlopen-de wyee krities beoordeel. Enersyds is byvocr beeld opgemerk dat ,,'n koue wind aan die apsteek (is) in ens literatuur. ''¹ Andersyds is beweer dat ,,'n literatuur wat eulke verse voortbring, horn nie (hoef) te ekaam tuesen die ouer literature van die wëreld nie.''² Die poësie van Breyten Breytenbach, wat ender anders 'n belangrike bydrae tot die vernuwing lewer, is sowel ,, 'n modeverskynsel, en daarom in essensiële sin juis nie so danig nuut nie"³ ge-noem, as moderne poësie deurgaans sender mode, hauding, snaaksheid, sender modernisma. ''4 Daar is gepraat van Breytenbach se ,, miskenning van die gedig as gedig, ''⁵ maar oak van sy poësie as ,,oor die algemeen heel streng gevormde poësie''⁶ waarin daar ,, verbluffende gebondenheid''⁷ gevind word. Rob Antaniesen beweer egter dat ,,.... teenstrydighede (in die kritiese beoordeling van kunswerke) glad niks teen die kunswerk as 'n betroubare objek van kontrole (bawys) nie. Wát ook al die oordeel, die kunswerk is wat dit is''⁸en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.subjectAfrikaanse digkunen_US
dc.subjectGeskiedenis en kritieken_US
dc.subjectAfrikaans poetryen_US
dc.titleAspekte van die poësievernuwing in Afrikaans na 1950en_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record