dc.contributor.author | Van der Schyff, P. F. | |
dc.contributor.author | Van Eeden, E. S. [Alt Author] | |
dc.contributor.author | Preller, A. C. N. [Alt Author] | |
dc.date.accessioned | 2021-04-16T07:50:11Z | |
dc.date.available | 2021-04-16T07:50:11Z | |
dc.date.issued | 1994 | |
dc.identifier.isbn | 062018437X | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/36957 | |
dc.description.abstract | Hierdie boek bet sy verskyning te danke aan 'n begeerte by histories-bewuste
mense van Bothaville om die bonderjarige bestaan van die dorp feesvierend in
1991 te herdenk. Daardeur het Bothaville aangesluit by die talle ander dorpe
en gemeenskappe/organisasies/instansies wat veral in die jongste twee tot drie
dekades dié verboogde en groeiende historiese bewussyn openbaar.
Aanvanklik is beplan dat publikasie nog in die feesjaar sou geskied, maar dit
was spoedig duidelik: dat dié doelwit nie binne so 'n kort tydsbestek haalbaar
was nie. Finansiele bronne was boonop ook nie voldoende om die
onvoorspelbare eskalerende navorsing te finansier nie en 'n groot deel van die
werk moes noodgedwonge by die reeds druk akademiese programme van die
twee skrywers ingepas word. Hierdie toedrag van sake bet beduidend
vertragend op die projek ingewerk.
Hierdie boek is nie 'n wetenskaplike werk in die normale sin van die woord
nie. Met inagneming van die genoemde beperkinge ten opsigte van tyd en
finansies, is die navorsing wat die boek ten grondslag lê, asook die
bevindinge en gevolgtrekkinge waartoe geraak is, egter ten volle
wetenskaplik-gefundeerd. | en_US |
dc.publisher | Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys | en_US |
dc.subject | Bothaville (Suid-Afrika) | |
dc.subject | Geskiedenis | |
dc.title | Bothaville en sy mense | en_US |
dc.type | Book | en_US |