Browsing Contree by Title
Now showing items 142-161 of 348
-
Incipient local economic development in the Eastern Cape, 1909 - 1947.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)• Opsomming: Navorsing het getoon dat pogings van plaaslike owerhede om plaaslike ekonomie te ondersteun en werksgeleenthede te verskaf, nie ’n onlangse ontwikkeling in Suid Afrika is nie. Bewyse van Port Elizabeth ... -
Industrialisasie, verstedeliking en gesondheid: die gesondheid van swartes in Brakpan 1919 - 1945.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)• Opsomming: Sedert die verkryging van munisipale status in 1919 het die toenemende bevolkingsgetalle in Brakpan groot druk op die dorp se gesondheidsdepartement geplaas om alle aspekte van gesondheid na behore te ... -
Is Klerksdorp die oudste dorp in Transvaal?
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)• Opsomming: Die aanspraak dat Klerksdorp (en nie Potchefstroom nie) die oudste dorp in Transvaal is, word weerlê, eerstens deur daarop te wys dat die afleiding van 1837 as stigtingsdatum uitsluitlik op herinnerings en ... -
James, W. & Simons, M. 1989. The angry divide. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Jeeves, A.H. 1985. Migrant labour in South Africa's mining economy: the struggle for the gold mine's labour supply, 1890 - 1920. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990) -
Johannesburg verwerp sy eerste polisiehoof.
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)• Opsomming: Toe die regering van die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1887 die eerste polisiehoof vir Johannesburg aanstel, het die keuse op A.J.G. de la Rey geval. Sy dienste aan die staat tydens die gebeure in Stellaland ... -
De Jong, R.C., Van der Waal, G-M & Heydenrych, D.H. 1988. NZASM 100, 1887 - 1899: the buildings, steam engines and structures of the Netherlands South Afiican Railways Company. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989) -
Kandyba-Foxcroft, E. 1981. Russia and the Anglo-Boer War 1899 - 1902. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983) -
Kannaland - 'n verdwene streeknaam.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)• Opsomming: Nadat dit vir die eerste keer in 1752 op die togkaart van die Beutler-ekspedisie ingeskryf is, het die benaming Kannaland teen die volgende dekade 'n algemene geografiese verwysing geword. Ten spyte van ... -
Katz, E. 1994. The white death. Silicosis on the Witwatersrand gold mines 1886 - 1910. [Boek resensie]
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995) -
Keene, J. 1995. South Africa in World War II: a pictorial history. [Book review]
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995) -
Kennedy, E.E. 1985. Waiting for the boom. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987) -
Kirstenbosch: the final victory of botanical nationalism.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)• Opsomming: Alhoewel die Nasionale Botaniese Tuine by Kirstenbosch eers in 1913 tot stand gekom het, was Botaniese tuine reeds vir 60 jaar ʼn kenmerk van die Kaapse stedelike gemeenskap. Die ou tuine van die Duits-Oos ... -
Komatipoort: oostelike poort van Transvaal.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)• Opsomming: Met die bou van die Oosterspoor tussen Pretoria en Lourenço Marques (Maputo) in die negentiende eeu, is verskeie dorpe in die Oos-Transvaalse Laeveld gestig, onder meer Komatipoort, die laaste nedersetting ... -
Kotzé, C.S. 1983. Doornkloof-wêreld. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984) -
Kritzinger, S.J. 1980. Rustig vloei die Moreletta...: geskiedenis van Silverton, Meyerspark, Salieshoek, La Concorde, Wilgers, Murrayfield, Val de Grace, Lydiana, La Montagne, Brummeria, Georgeville, Navors, met herinneringe van ou inwoners. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981) -
Laband, J. & Haswell, R. 1988. Pietermaritzburg: 1838 - 1988, a new portrait of an African city. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989) -
Laband, J. & Thompson, P. 1990. Kingdom and colony at war: sixteen studies on the Anglo-Zulu War of 1879. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Laband, J. 1988. The battle of Ulundi. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989) -
Labour and industry: jobreservation in the Eastern Cape motor industry in the 1960's.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)• Opsomming: Teen die laat 1950's was die motornywerheid 'n belangrike vertakking van sekondêre industrie en 'n betekenisvolle werkgewer veral in die Oos-Kaap. Gedurende die 1960's was die nywerheid onderworpe aan fases ...