Now showing items 215-234 of 348

    • Oberholster, A.G. 1982. Die mynwerkerstaking Witwatersrand, 1922. [Boek resensie] 

      Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
    • Oberholster, A.G. 1987. Paarl Valley 1687 - 1987. [Book review] 

      Aucamp, J C (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Onder-Kouga: oorsig van 'n kontrei. 

      Ferreira, O J O (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
      • Opsomming: Onder-Kouga, geleë noord van die Langkloofvallei, word wel deur vroeë reisigers vermeld, maar is waarskynlik nooit deur hulle besoek nie. Die vroegste aanduiding dat Blankes die gebied bewoon, vind ons in ...
    • Ontdekking en bewaring van die willowmore-versameling van dokumente - 'n gevallestudie. 

      Loock, J C (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
      • Opsomming: Toe 'n gebou in 1984 in die hoofstraat van Willowmore verbreek is, het 'n massa dokumente in besit van bewaringsbewuste persone gekom. Die derduisende uitgaande en inkomende briewe, pryslyste, markberigte, ...
    • Ontstaan en groei van Postmasburg. 

      Snyman, P H R (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
      • Opsomming: Postmasburg het sedert sy stigting as dienssentrum vir die landelike bevolking in 1892, teen ʼn slakkegang ontwikkel totdat minerale in die omgewing van die dorp ontdek is. Eers die diamantmyne, maar veral die ...
    • Ontstaan van die eerste landbou- en boereverenigings in die Kaapkolonie tot 1883. 

      Van Breda, P. (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
      • Opsomming: Gedurende die eerste helfte van die 19de eeu is die eerste landbouverenigings in die Kaapkolonie gestig. Die landbouverenigings het egter as gevolg van hulle beperkte ekonomiese doelwitte nie aan die verwagtings ...
    • The origin of towns in the Eastern Cape Midlands. 

      Myburgh, D W (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Die ontstaan van stedelike sentra hou verband met nedersettingsgeskiedenis en die behoeftes van die plaaslike bevolking. Aangesien van die oudste binnelandse dorpe in Suid-Afrika in die Oos-Kaapse Middellande ...
    • Origins of Durban. 

      Cubbin, A E (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Die betroubaarheid van 23 Junie 1835 as eintlike stigtingsdatum van die hawestad Durban word in hierdie artikel bevraagteken. Met verwysing na die bydrae van sy stigters, die inheemse bevolking by die Bluff, ...
    • Origins of Empangeni: rev. Aldin Grout's mission station Inkanyesi on the Mpangeni river May 1984 - 25 July 1842. 

      Cubbin, A E (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
      • Opsomming: Eerw. Aldin Grout het vir 'n kort tydperk tussen Junie 1840 en Julie 1842 sendingwerk onder die Zoeloes in Natal gedoen. Met sy hoofkwartier by Inkanyesi - die oorsprong van die huidige Empangeni - het hy ...
    • Ou handelsvoetpaaie en wapaaie in Oos- en Noord-Transvaal. 

      De Vaal, J B (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
      • Opsomming: Verskillende faktore het die roetes van die Voortrekkers bepaal, onder meet die topografie van die binneland, die onbevolkte streke van die Vrystaat en Transvaal, die vlak bolope van riviere en standhoude ...
    • Parys on the Vaal. 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Parys is in 1876 op die plaas Klipspruit aangelê. Die ontdekking van goud op die Witwatersrand in 1886 het baie vir die vooruitgang van die dorp beteken en in 1890 was dit een van die tien grootste dorpe ...
    • Peires, J.B. 1989. The dead will arise: Nongqawuse and the Great Xhosa Cattle-Killing Movement of 1856-7. [Book review] 

      Maylam, Paul (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • The persistence of the casual poor in Johannesburg. 

      Beavon, K S O; Rogerson, C M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Hierdie artikel vestig die aandag van stedelike geskiedskrywers en historiese geograwe op die verwaarlosing van die geleentheidsarmes in Suid-Afrika se stedelike gebiede, veral dié in Johannesburg. Die skrywers ...
    • Phillips, H. 1990. "Black October": the impact of the Spanish Influenza Epidemic of 1918 on South Africa from the Archives year book for South African history 53(1). [Book review] 

      Webb, Denver A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Picton-Seymour, D. 1989. Historical buildings in South Africa. [Boek resensie] 

      Van der Waal, G-M (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
    • Pieter Jacob Marais' search for gold in the Transvaal. 

      Coates, P N A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
      • Opsomming: Op 7 Oktober 1853 het die prospekteerder-avonturier P.J. Marais sy eerste goudontdekking naby die samevloeiing van die Krokodil- en Jukskeirivier in Transvaal aangeteken. Hierdie artikel gee ‘n oorsig van ...
    • Potchefstroom en die Eerste Vryheidsoorlog 1880-81. 

      Haasbroek, D J P (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
      • Opsomming: Aanvanklik het die Transvaalse burgers die Britse anneksasie van hul land in April 1877 met gelatenheid aanvaar. Eers meer as drie jaar later het die smeulende verset tot daadwerklike optrede oorgegaan toe ...
    • Potchefstroom se eerste swart woonbuurt: Machaviestat 1839 - 1888. 

      Van den Bergh, G. (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Die Machaviestat nedersetting was die gevolg van 'n bondgenootskap tussen die Barolongleiers en A.H. Potgieter se Voortrekkers teen Mzilikazi. Die bedoeling was dat besetting tydelik sou wees in afwagting ...
    • Potchefstroom se stigting 1838 of 1839? 

      Van der Schyff, P F (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Verkeerde en/of aanvegbare bronvertolkings het 'n belangrike rol gespeel in die aanvaarding van 1838 as vestigingsdatum van Potchefstroom. Belangstelling in die vestigingsfase van die Trekkers in die Oorvaalse ...
    • Potchefstroom se stigting: 1838 én 1839. 

      Van den Bergh, G.N. (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: In 'n artikel in die vorige uitgawe van Contree word aangevoer dat Potchefstroom vroeg in 1838 gestig is omdat besetting van die gebied toe eers plaasgevind het. 'n Ontleding van die woordgebruik in 'n klompie ...