Browsing Contree by Title
Now showing items 299-318 of 348
-
Tegnologie en gesondheid: myntering op die Witwatersrandse goudmyne, 1886 - 1920.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)• Opsomming: Myntering was een van die vernaamste en mees gevreesde bedryfsiektes op die goudmyne van die Witwatersrand tussen 1886 en 1920. Daar was 'n duidelike verband tussen die toename van die siekte en die gebruik ... -
The temple at Melrose.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)• Opsomming: Menige besoeker aan die Blanke-woonbuurt Melrose in die noorde van Johannesburg is verbaas om 'n ongewone hout-en-sinkgebou daar aan te tref. Dit is die Melrose-Hindoe-tempel wat meer as vyf en sewentig ... -
Tharfield - the story of an Eastern Cape farm and its inhabitants (1822 - 1977)
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)• Opsomming: Die verhaal van die plaas Tharfield is ineengevleg met die geskiedenis van die families Bowker en Webb. As een van die mooiste en mees ongeskonde plase in Setlaarstreek is dit meer as net ʼn skatkamer van die ... -
Thompson, P.S. 1990. Natalians first: separatism in South Africa 1909 - 1961. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
The tin mines of the Waterberg (Transvaal), 1905 - 1914.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)• Opsomming: Van 1905 tot 1914 is tin in die Transvaalse distrik Waterberg veral by Rooiberg, Zaaiplaats en Union Tin ontgin. Die klem in hierdie artikel val op Rooiberg wat die algemene toestand op al drie myne weerspieël. ... -
Torbanite - 'n dorp te koop.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)• Opsomming: In 1893 het J.J. Janecke olieskalie (torbaniet) op sy plaas Mooifontein tussen Ermelo en Breyten ontdek. 'n Volgende eienaar, ene Stanford, het een ton torbaniet na Skotland gestuur waaruit 190 liter olie ... -
Twee perspektiewe op die Suid-Afrikaanse historiografie.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989) -
United Albany Brethren benefit society.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)• Opsomming: In die vorige eeu het die sogenaamde "friendly societies" aan mans 'n vorm van versekering gebied deur die stigting van 'n gemeenskapsfonds waaruit hulle gehelp kon word in geval van siekte en nood. ... -
Urban, regional and natural history.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)• Opsomming: Ten einde plaaslike geskiedenis te verklaar en nie bloot te beskryf nie, is dit nodig om ondersoek in te stel na die redes vir vestiging in enige streek. Dit bring mee dat streke as onderdele van 'n groter ... -
"A vague vision of a legion of Mephistopheles": the attitudes of four women to class and race on the Eastern Cape Frontier, 1843 - 1878.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)• Opsomming: Tussen 1843 en 1878 was vier besondere Europese vroue vir kort tydperke op die Kaapse oosgrens woonagtig. Komende uit die Europese middelklas, het die vroue sekere middelklaswaardes met hulle na die oosgrens ... -
Van Aswegen, H.J. 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989) -
Van der Merwe, I.J. 1983. Die stad en sy omgewing: inleiding tot nedersettingsgeografie. [Boek resensie]
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985) -
Van der Merwe, P.J. 1988. Die noordwaartse beweging van die boere voor die groot trek (1770 - 1842). [Boek resnsie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989) -
Van der Ross, R E. 1986. The rise and decline of apartheid: a study of political movements among the coloured people of South Africa, 1800 - 1985. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990) -
Van der Waal, G-M. 1986. Van mynkamp tot metropolis: die boukuns van Johannesburg 1886 - 1940. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989) -
Van der Waal-Braaksma, G. & Ferreira, O.J.O. 1986. Die Noordweste: die stoflike kultuuruitinge van die streek se bewoners. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987) -
Van Jaarsveld, F.A. 1980. Westerse historiografie en geskiedenisfilosofie. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980) -
Van Jaarsveld, F.A. 1987. Van stamvader Adriaan tot Ernst Jacobus van Jaarsveld, 1702 - 1986: 'n stukkie familiegeskiedenis van onder. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987) -
Van Jaarsveld, F.A., Van Rensburg, A.P.J. & Stals, W.A. 1980. Die Eerste Vryheidsoorlog: van verset en geweld tot skikking deur onderhandeling 1877 - 1884. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981) -
Van Nazareth tot Middelburg.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)• Opsomming: Die distrik Middelburg was aanvanklik deel van die Republiek van Lydenburg. In 1860, dit wil sê nog voordat daar in 1864 tot die stigting van die dorp Middelburg oorgegaan is, is hierdie gebied by die ...