Now showing items 122-141 of 348

    • Grensverhoudinge in die Noordwestelike Transgariep: die lotgevalle van die Kora tot 1858. 

      Van Aswegen, H.J. (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Die Kora het 'n belangrike rol in die Transgariep (OVS) gedurende die eerste helfte van die negentiende eeu gespeel. Teen 1858 egter, na die nederlaag van Goliat Yzerbek, het die veeboer-swerwers van die ...
    • Grepies uit die geskiedenis van Woodstock. 

      Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Woodstock, wat oorspronklik as Papendorp bekend gestaan het, is 'n nywerheids- en woongebied van Kaapstad. Teen die begin van die negentiende eeu is huise opgerig langs die hoofpad wat deur Pieter van ...
    • Grewar, J.F. 1980. The vanished saddleback: the story of Phalaborwa. [Boek resensie] 

      Changuion, Louis (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Greytown: a South African townscape. 

      Haswell, Robert F (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
      • Opsomming: Op enkele uitsonderings na is die stedelike nedersettings van Suid-Afrika deur mense van of Hollandse of Britse herkoms gestig. Die Hollands-Afrikaanse dorp en die British-settler town is as tipes duidelik ...
    • Grobler, J. 1988. A decisive clash?: A short history of black protest politics in South Afiica 1875 - 1976. [Book review] 

      Saunders, Christopher (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Grondbesetting en grondbesit op Bethelsdorp, 1828 - 1945. 

      Appel, André (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Kragtens Wet 12 van 1873 is private Grondbesit op vier sendingstasies van die Londense Sendinggenootskap (L SG) ingestel. Hierdie artikel wys kortliks op die tradisionele wyse van grondbesetting en behandel ...
    • Grondtoekenning en landlike vestiging in die Oranjerivierkolonie/Oranje-Vrystaat, 1900 - 1912. 

      Le Roux, C J P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Hierdie artikel weerlê die wanopvatting dat lord Alfred Milner se skema van landelike vestiging in die Oranjerivierkolonie 'n finansiële en landbou-kundige mislukking was. Die Britse setlaars was waarskynlik ...
    • The growth of local self-government in the peri-urban areas north of Johannesburg, 1939 to 1969. 

      Carruthers, E J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Suid-Afrika het in die twintiger- en dertigerjare van hierdie eeu met onbeheerde en snelle verstedeliking te doen gehad. Die gesondheidsvraagstukke wat geskep is deur nedersettings in die randgebiede van ...
    • Haarhoff, D. 1991. The wild South West. Frontier myths and metaphors in literature set in Namibia. 1760 - 1988. [Boek resensie] 

      Coetzee, E R (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
    • Hall, M. 1987. The changing past: farmers, kings and traders in southern Africa. [Book review] 

      Gebhard, W R L (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
    • Handel langs die vroegste roetes. 

      De Vaal, J B (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: In 'n vorige artikel is die vroegste handelsroetes in die binneland van Noord- en Oos-Transvaal gerekonstrueer. Om meer lig op die handel self te werp, kom veral die handelsartikels, handelaars en handelspraktyke ...
    • Haumann, R. 1987. Van Riga tot Drakenstein. [Boek resensie] 

      Zöllner, Linda (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Helme, N. 1976. Irene. With line drawings by Carola Brotherton and Julia van die Byl. [Book review] 

      Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Henning, C.G. 1975. Graaff-Reinet: a cultural history 1987 - 1886. [Book review] 

      Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Hewson, L.A. 1981. They seek a city: methodism in Grahamstown. [Book review] 

      Snyman, P H R (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
    • Historical geography and local history. 

      Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Historiese geografie en plaaslike geskiedenis stam uit twee verskillende dissiplines, aardrykskunde en geskiedenis onderskeidelik, en dit verklaar hulle verskillende benaderingswyse. Hulle het egter 'n ...
    • The history of nature conservation in Sandton. 

      Carruthers, E J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Hierdie artikel word gewy aan 'n baanbrekerspoging om stedelike natuurbewaring in Suid-Afrika toe te pas. Die dorp Sandton het in 1969 tot stand gekom toe aan voorstedelike gebiede en kleinhoewes noord van ...
    • Hocking, A. 1983. Kaias and cocopans: the story of mining in South Africa's Northern Cape. [Book review] 

      Snyman, P H R (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1984)
    • 'The horsemen are coming': rethinking the Pondoland rebellion. 

      Wood, Geoffrey (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
      • Opsomming: Hierdie artikel ondersoek die oorsake en die verloop van die 1959-1961 Pondolandse rebellie. Dit word opgevolg met 'n evaluering van die organisasie wat daarna die leiding geneem het, die "mountain", 'n ...
    • Housing in late 19th and early 20th century Port Elizabeth. 

      Appel, André (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
      • Opsomming: Hierdie inleidende en verkennende artikel poog om 'n Bydrae te lewer tot 'n historiografies verwaarloosde sosiale probleem. Binne 'n redelik beperkte konseptualisering word die volgende aspekte kortliks bespreek: ...