Now showing items 1-3 of 3

    • Die geveg by Oorlogsfontein. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Op die plaas Oorlogsfontein, distrik Victoria-Wes, staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter Henry Hugo wat op 18 Februarie 1902 daar gewond is en later aan sy wonde beswyk het. Ten tyde van sy ...
    • Die St. John-Anglikaanse kerk, Victoria-Wes. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
      • Opsomming: Robert Gray het in 1847 opdrag gekry om na Suid-Afrika te kom as die eerste Anglikaanse biskop van Kaapstad. Sy vrou Sophia, 'n begaafde argitek en kunstenares, het hom in sy werksaamhede bygestaan en vergesel ...
    • Early history of the Victoria West branch of the Standard Bank of South Africa. 

      Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Die Standard Bank van Suid-Afrika se tweede tak is op 15 April 1863 op Victoria-Wes geopen. Die Bank wat in verskeie geboue gehuisves was voordat die huidige moderne gebou betrek is, deel reeds vir meer ...