Now showing items 1-4 of 4

    • Municipal hawking: Johannesburg's mobile markets, 1944 - 1952. 

      Pirie, G H; Rogerson, C M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: In die tydperk 1944 - 1952 het die mobiele markte van Johannesburg hul beslag gekry en weer tot niet gegaan. Die munisipaliteit se proefneming om voedsel op straat te verkoop, was 'n poging om die hoë ...
    • Public administration in Pilgrims Rest, 1915 - 1969. 

      Pirie, G H (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
      • Opsomming: Nadat die maatskappy Transvaal Gold Mining Estates (TGME) die plaaslike bestuur in Pelgrimsrus twintig jaar lank afgeskeep het, is die administrasie van onder meer sanitasie, die begraafplaas, skut en ...
    • Race, class and comfort on rural buses, 1925 - 1955. 

      Pirie, G H (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: In 1912 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 'n padmotordiens ingestel vir passasiers en ligte vrag in die yl bevolkte platteland waar min verkeer nie spoorverbindings geregverdig het nie. Blanke passasiers het ...
    • Urban, regional and natural history. 

      Pirie, G H (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
      • Opsomming: Ten einde plaaslike geskiedenis te verklaar en nie bloot te beskryf nie, is dit nodig om ondersoek in te stel na die redes vir vestiging in enige streek. Dit bring mee dat streke as onderdele van 'n groter ...