Search
Now showing items 1-10 of 44
Schoemansdal: van Voortrekkervoorpos tot volksfeesterrein.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Reeds in 1836 het A.H. Potgieter en Louis Trichardt 'n
terrein uitgesoek vir 'n dorp aan die voet van die Soutpansberg.
Dié dorp is eers in 1848 aangelê nadat Potgieter se geselskap
Ohrigstad verlaat het, ...
Regional Historical Societies.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
Beaufort-Wes : 'n oorsig van die geskiedenis van die dorp en distrik.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Die uitbreiding van die volksplanting na die noordooste gedurende die agtiende eeu het in 1818 gelei tot die proklamasie van die distrik Beaufort. Die hoofdorp van die distrik, die huidige Beaufort-Wes, is ...
The Natal coastal belt.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Die Natalse Kusgordel is 'n afsonderlike streek in Suid-Afrika as gevolg van klimaatstoestande en politieke ontwikkeling. Hierdeur bet 'n unieke stel landskapvorme tot stand gekom waarin veranderende ...
Regional Historical Societies.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
Some notes on regional history research.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
In vergelyking met die VSA verwaarloos Suid-Afrika, wat ryk is aan streekgeskiedenis, sy nasionale erfenisse. Gevolglik word talle plekke van streekhistoriese belang nie as sodanig aangedui nie en belangrike ...
Urban, regional and natural history.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Ten einde plaaslike geskiedenis te verklaar en nie bloot te beskryf nie, is dit nodig om ondersoek in te stel na die redes vir vestiging in enige streek. Dit bring mee dat streke as onderdele van 'n groter ...
Wie was die vroegste pioniers in sekere streke?
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Die streekhistorikus ondervind soms probleme om vas te stel wie die vroegste pioniers in bepaalde streke was, en dikwels word verkeerde afleiding uit oorspronklike dokumente gemaak. Dat dit nie net 'n ...
Voorlopige indeling van die RSA met die oog op streekhistoriese navorsing.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
Die sogenaamde verowerde gebied: omstrede grensstreek tussen die Oranje-Vrystaat en Lesotho (Basoetoland).
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Kontemporêre grondeise van Lesotho ten opsigte van dele van die Oostelike Vrystaat, die sogenaamde Verowerde Gebied, bring die geldigheid van die internasionale grens tussen Lesotho en die RSA in die gedrang. ...