Search
Now showing items 41-44 of 44
Doddington Court: 160 Victoria Embankment, Durban.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Doddington Court, met sy treffende steenwerkstruktuur, is
sowel boeiend as amusant vanweë 'n eienaardige samevoeging van
allerlei argitektoniese aspekte. Die ontwerp eerbiedig die inwoners
se privaatheid, ...
Parys on the Vaal.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Parys is in 1876 op die plaas Klipspruit aangelê. Die ontdekking
van goud op die Witwatersrand in 1886 het baie vir die
vooruitgang van die dorp beteken en in 1890 was dit een van die tien
grootste dorpe ...
Potchefstroom, waar kry jy daardie naam?
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming: 'n Ontleding van tersaaklike bronne dui daarop dat Potchefstroom nie in November 1838 nie (soos algemeen aanvaar word), maar op die vroegste ná 3 Desember 1838 aangelê is. Voorts dui die oudste bronne aan dat ...
West Street Durban 1977 (1)
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Weststraat is die amptelike hoofstraat van Durban. Sommige geboutjies in hierdie straat is so ouwêrelds dat hulle net sowel in 'n middelslag-Karoodorp kon gestaan het. Daar is egter ook imposante geboue wat ...