Search
Now showing items 1-9 of 9
Vanwyksvlei: 'n streekhistoriese skets.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Vanweë sy ligging in die distrik Carnarvon, een van die
droogste dele van die sentrale Karoo, speel water van oudsher 'n belangrike
rol in die ontstaan en ontwikkeling van Vanwyksvlei. In die
naamgewing ...
The Natal interior.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Die Natalse Binneland, tradisioneel 'n landelike streek, het
volgehoue groei, ook op stedelike gebied, ondervind. Dit het meegebring
dat die Natalse landskap van die verlede vinniger verander het
as in die ...
When the railway came to Grahamstown.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Die oopstelling van die spoorlyn tussen Alicedale en Grahamstad
op 3 September 1879 was 'n gebeurtenis van besondere belang
vir Grahamstad. Die gedagte om Grahamstad per spoor met
die hawe in Port Elizabeth ...
Streekgeskiedenis van die historikus.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Hoewel plaaslike en streekgeskiedenis die onderbou van ʼn integrale
nasionale geskiedenis is, het dit as sodanig nog nie tot sy reg
gekom in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing nie. Omdat hierdie
leemte ...
Gekleurdes en Pretoria se sypaadjies.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Voor die jaar 1900 is Gekleurdes nie toegelaat om op Pretoria se sypaadjies te loop nie. Na die Britse oorname van Pretoria het daar geleidelik ʼn verandering ingetree toe aanvanklik gerespekteerde Asiate en ...
A new town at Uitvlugt: the foundation and development of pinelands 1919 - 1948.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
ʼn Jaar nadat die griepepidemie van 1918 hom in die Kaapse
Skiereiland uitgewoed het, het Richard Stuttaford, lid van die
Kaapstadse stadsraad en toonaangewende persoonlikheid in die
Verenigde Kamers van ...
The Blaauwkrantz bridge.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Die voltooiing van die Blaauwkrantzbrug in 1884 was 'n belangrike
skakel in die spoorverbinding tussen Grahamstad en Port
Alfred. Hoewel die spoorlyn tot groot voordeel van die boere in die
gebied en die ...
Noupoort: 'n oorsig van die dorp en distrik.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg
gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die
plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een
van die belangrikste ...
Tharfield - the story of an Eastern Cape farm and its inhabitants (1822 - 1977)
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Die verhaal van die plaas Tharfield is ineengevleg met die geskiedenis van die families Bowker en Webb. As een van die mooiste en mees ongeskonde plase in Setlaarstreek is dit meer as net ʼn skatkamer van die ...