Search
Now showing items 1-10 of 19
Carnarvon: 'n oorsig van die geskiedenis van die dorp en distrik.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Voor die koms van die Blanke teen die middel van die agtiende eeu was die huidige distrik Carnarvon die woongebied van die Boesmans. Die vestiging van groter getalle Blankes, Basters en die Xhosa van Jan ...
Bronneverkenning van die streek Oos-Vrystaatse grensgordel (1)
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Hierdie verkenning is onder meer bedoel om die beskikbare bronne wat op die Oos-Vrystaatse Grensgordel betrekking het, onder navorsers se aandag te bring. Terselfdertyd dien dit as voorstudie tot 'n toekomstige ...
Die geveg by Oorlogsfontein.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Op die plaas Oorlogsfontein, distrik Victoria-Wes, staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter Henry Hugo wat op 18 Februarie 1902 daar gewond is en later aan sy wonde beswyk het. Ten tyde van sy ...
Die St. John-Anglikaanse kerk, Victoria-Wes.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Robert Gray het in 1847 opdrag gekry om na Suid-Afrika te kom as die eerste Anglikaanse biskop van Kaapstad. Sy vrou Sophia, 'n begaafde argitek en kunstenares, het hom in sy werksaamhede bygestaan en vergesel ...
Helme, N. 1976. Irene. With line drawings by Carola Brotherton and Julia van die Byl. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
Dorpstigting in die Oranje-Vrystaat: 1854 - 1864.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Van die nege Oranje-Vrystaatse dorpe wat tussen 1854 en 1864 dorpstatus verkry het, het agt sonder die goedkeuring van die Volksraad ontstaan. Die eerste ordonnansie ten opsigte van plaaslike bestuur het ...
Bronneverkenning van die Streek Oos-Vrystaatste Grensgordel (2)
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
In die tweede gedeelte van die artikel oor die bronneverkenning van die Oos-Vrystaatse grensgordel word gekonsentreer op gepubliseerde werke oor die geskiedenis van die landdrosdistrikte Clocolan, Ficksburg, ...
Beaufort-Wes : 'n oorsig van die geskiedenis van die dorp en distrik.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Die uitbreiding van die volksplanting na die noordooste gedurende die agtiende eeu het in 1818 gelei tot die proklamasie van die distrik Beaufort. Die hoofdorp van die distrik, die huidige Beaufort-Wes, is ...
The Natal coastal belt.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Die Natalse Kusgordel is 'n afsonderlike streek in Suid-Afrika as gevolg van klimaatstoestande en politieke ontwikkeling. Hierdeur bet 'n unieke stel landskapvorme tot stand gekom waarin veranderende ...
Regional Historical Societies.