Parys on the Vaal.
Abstract
• Opsomming:
Parys is in 1876 op die plaas Klipspruit aangelê. Die ontdekking
van goud op die Witwatersrand in 1886 het baie vir die
vooruitgang van die dorp beteken en in 1890 was dit een van die tien
grootste dorpe in die OVS. Die Tweede Vryheidsoorlog het egter alle
ontwikkeling tot stilstand gedwing. In 1905 is die spoorlyn na Parys
voltooi en in 1910 is 'n dam in die Vaalrivier gebou wat die dorp se
landboupotensiaal verhoog en watersportgeriewe geskep het. Verskillende nywerhede en sakeondernemings het mettertyd op die dorp
gevestig geraak sodat Parys vandag 'n aantreklike en vooruitstrewende
dorp met meer as 8 000 Blanke inwoners is. • Summary:
Parys was founded in 1876 on the farm Klipspruit. The discovery of gold on the Witwatersrand in 1886 meant a great deal to the development of this town, which by 1890 was one of the ten largest in the OFS. The Second Anglo Boer War, however, ended all progress for the time being. The railway line to Parys was completed in 1905 and a weir built across the Vaal River five years later
both increased the agricultural potential of the area and created
facilities for water sport. In due course various industries and
business enterprises were established, so that today Parys is an
attractive and prosperous town with a White population of more
than eight thousand.
Collections
- Contree: 1978 No 3 [13]