West Street Durban 1977 (2)
Abstract
• Opsomming:
Soos dit in menige vooruitstrewende stad die geval is, is dit
haas onmoontlik om 'n kenmerkende karakter in die Durbanse
middestad aan te dui, want ontwikkeling maak dit dikwels noodsaaklik
dat bekende geboue gesloop word. Interessante strukture
in die stadsdeel wat in hierdie artikel bespreek word, is onder meer
die Trustgebou en die geboue van Standard Bank, Adams Stationers
and Booksellers, Greenacres, Colombo Tea and Coffee Shop,
Chix, die Natalse Kollege vir Gevorderde Tegniese Onderwys en die
gebou van die Studente-Unie. • Summary:
As with many progressive towns, it is difficult to characterize
the city centre of Durban, since development often necessitates
the demolition of well-known landmarks. Structures of interest
discussed in this article include the Trust Building, the Standard
Bank, Adams Stationers and Booksellers, Greenacres, Colombo Tea
and Coffee Shop, Chix, the Natal College for Advanced Technical
Education and the Students' Union.