Noupoort: 'n oorsig van die dorp en distrik.
Abstract
• Opsomming:
Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg
gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die
plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een
van die belangrikste spoorwegaansluitings in Suid-Afrika. Die uitbreiding
van die spoorweë se fasiliteite het bevolkingsgroei in die
hand gewerk en dorpsontwikkeling gestimuleer. In 1937 is 'n dorpsbestuur
ingestel en in 1942 het Noupoort munisipale status verkry.
Dit het reeds 'n bevolking van meer as 7 000 Blankes, Kleurlinge en
Swartes en is die hoofdorp van die distrik Noupoort. • Summary:
Noupoort was established as a railway station on the farm
Hartebeesthoek when the railway line from Port Elizabeth was extended
to Colesberg in 1883-84. Since then the station has developed
into one of South Africa's major railway junctions. The expansion
of the railway facilities was responsible for a growing population
and stimulated town development. A village management
board was constituted in 1937 and in 1942 Noupoort became a
municipality. It now has a population of more than 7 000, consisting
of Whites, Coloureds and Blacks, and is the-principal town of
the Noupoort district.