The Blaauwkrantz bridge.
Abstract
• Opsomming:
Die voltooiing van die Blaauwkrantzbrug in 1884 was 'n belangrike
skakel in die spoorverbinding tussen Grahamstad en Port
Alfred. Hoewel die spoorlyn tot groot voordeel van die boere in die
gebied en die sakelui van Grahamstad en Port Alfred was, was dit
nie 'n finansiële sukses vir die private maatskappy wat dit gebou het
nie. Die oorspronklike Blaauwkrantzbrug kon later nie meer die
groter verkeer en swaarder rollende materiaal dra nie en is in 1928
met 'n nuwe struktuur vervang. Die ou brug word nogtans onthou
weens 'n treinramp wat in April 1911 daarop plaasgevind het en
waarin agt-en-twintig mense die lewe gelaat het. • Summary:
The opening of the Blaauwkrantz Bridge in 1884 was an important
link in the completion of the railway line-between Grahamstown
and Port Alfred. This line proved a boon to farmers of
the area and to businessmen in Grahamstown and Port Alfred. For
the private company who built the line, however, it was not a financial
success, and in 1913 it was taken over by the South African
Railways and integrated into their railway system. Unable to cope
with the increased traffic and the heavier rolling stock, the original
Blaauwkrantz Bridge was eventually replaced by a new one. The old
bridge, however, is still remembered for a railway disaster in April
1911 in which twenty eight people were killed.