dc.contributor.author | Christopher, A J | |
dc.date.accessioned | 2012-01-11T07:56:31Z | |
dc.date.available | 2012-01-11T07:56:31Z | |
dc.date.issued | 1979 | |
dc.identifier.citation | Christopher, A.J. 1979. The Natal interior. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 6:18-23, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/5144 | |
dc.description.abstract | • Opsomming:
Die Natalse Binneland, tradisioneel 'n landelike streek, het
volgehoue groei, ook op stedelike gebied, ondervind. Dit het meegebring
dat die Natalse landskap van die verlede vinniger verander het
as in die meeste ander dele van Suid-Afrika. Ten spyte van hierdie
veranderinge bied die streek steeds 'n interessante en soms indrukwekkende
natuurlandskap aan die belangstellende. Die eerste Blanke
inwoners van die Natalse Binneland het uit die Kaapkolonie
gekom en met hulle 'n eie kulturele karakter en tradisie van veeboerdery saamgebring. Die oorwegende karakter van die bevolking
het egter Brits geword soos weerspieël deur die argitektuur wat
hoofsaaklik die algemene strominge in Engeland nagevolg het.
Dorpe is aanvanklik aangelê om in die administratiewe en
ekonomiese behoeftes van die landelike gemeenskap te voorsien,
maar die ontginning van steenkool in hierdie streek het die patroon
verander deurdat verskeie selfstandige steenkoolgemeenskappe ontstaan
het. | en_US |
dc.description.abstract | • Summary:
The Natal Interior, a pastoral region since the nineteenth
century, has throughout its history experienced rural and urban
growth. The landscape of the past is thus being more rapidly changed
in Natal than in most parts of South Africa. However, the
region still provides a most interesting, and often surprising, landscape.
It was the Cape Colonists who initiated the rural settlement
with their stock-farming and cultural ideas, but the overall
character of the settlement eventually became British, and building
styles as a rule followed the general trends in England. In time the
pattern of the towns established to administer and act as commercial
centres for the surrounding rural areas was changed when the Natal
coalfields began to emerge. These caused the development of many
self-contained, coalmining communities. | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC | en_US |
dc.title | The Natal interior. | en_US |
dc.type | Article | en_US |