• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2010 No 59
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2010 No 59
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    They also served: ordinary South African women in an extraordinary struggle: the case of Erna de Villiers (Buber)

    Thumbnail
    View/Open
    No_59(2010)_Möller_PL.pdf (169.6Kb)
    Date
    2010
    Author
    Möller, Pieter L
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Met die ontplooiing en vestiging van die Apartheidsbeleid1 in Suid-Afrika na 1948 het by ‘n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking teenstand teen die beleid van afsonderlike ontwikkeling ontstaan. Gedurende die tydperk 1948 tot 1960 is ‘n hele reeks wette aanvaar om die skeiding van rassegroepe in Suid-Afrika aan te moedig. Grootskaalse weerstand teen die reeks diskriminerende wette het onder die swartmense ontwikkel. Vroue uit alle kleurgroepe het tydens die “Apartheidsjare” (1960 tot 1990) aan versetaksies in Suid-Afrika deelgeneem om hulle misnoeë met inperkende wetgewing te kenne te gee. Ander het bydraes gelewer om ‘n verskil te maak in die lewens van mense wat onder rassisme gebuk gegaan het. Vroue se betrokkenheid op hierdie fronte was dikwels geminag. Hulle minderwaardige plek in die destydse samelewing was moontlik ‘n faktor. Desnieteenstaande het hierdie vroue se bydraes ‘n verskil help maak. Vir hierdie doel val die kollig op verskeie vroue se bydraes, waaronder enkele bekende asook minder bekende vroue. Erna de Villiers (Buber) is ‘n spesifieke voorbeeld om die rol van ‘n vrou wat tydens die Apartheidsjare ‘n prominente bydrae gelewer het, uit te wys. Haar rol onder swart skoolleerlinge word beklemtoon.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5227
    Collections
    • Faculty of Humanities [2042]
    • New Contree: 2010 No 59 [6]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV