Show simple item record

dc.contributor.authorVisser, Wessel
dc.date.accessioned2012-01-23T06:15:17Z
dc.date.available2012-01-23T06:15:17Z
dc.date.issued2007
dc.identifier.citationVisser, W. 2007. Afrikaner responses to post-apartheid South Africa: diaspora and the re-negotiation of a cultural identity. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 54:1-30, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5293
dc.description.abstractHierdie artikel handel oor Afrikaners se reaksie op die uitdagings wat post-apartheid Suid-Afrika sedert 1994 aan die posisie van Afrikaans as amptelike landstaal en ‘n Afrikaner kulturele identiteit gebied het. Afrikaner-reaksie tot die dramatiese veranderinge wat die Suid-Afrikaanse bestel ondergaan het, het veral op twee wyses gemanifesteer. Ten eerste was daar ‘n neiging tot inwaartse, maar veral uitwaartse diaspora. Tweedens is daar pogings om ‘n Afrikaner-identiteit in post-apartheid Suid-Afrika te herdefinieer. In hierdie geval word op drie spesifieke kwessies gefokus, te wete die posisie van Afrikaners in ‘n post-1994 liberale demokrasie, die Afrikaanse taaldebat en Afrikaanse populêre kultuur en die sogenaamde “De la Rey-verskynsel”. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat die handhawing van ‘n Afrikaner-identiteit in oorsese diaspora omstandighede op die lange duur nie volhoubaar is nie. Ook binne Suid-Afrika is Afrikaner kulturele identiteit tans baie vloeibaar. Die voortbestaan daarvan sal afhang tot hoe ‘n mate Afrikaners daardie identiteit volgens ‘n nuwe waarde sisteem kan herdefinieer en alle Afrikaans-sprekers kan saamsnoer om ‘n waardige plek vir Afrikaans as hulle moedertaal te beding.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleAfrikaner responses to post-apartheid South Africa: diaspora and the re-negotiation of a cultural identity.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record