Show simple item record

dc.contributor.authorGoetze, Tim
dc.date.accessioned2012-01-23T09:35:08Z
dc.date.available2012-01-23T09:35:08Z
dc.date.issued1996
dc.identifier.citationGoetze, T. 1996. Road building and the environment. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 39:94-115, Aug. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5327
dc.description.abstractMet die tegnologiese vooruitgang wat die industriële revolusie meegebring het, is die mens se beskouing van die natuur met die loop van tyd verander. Soos wat die samelewing verander het, moes die natuur dadelik aanpas en het die omgewing die knie moes buig voor die mens se kapitalistiese en industrialisasiebehoeftes. Die bou van paaie en treinspore teen die einde van die negentiende eeu het byvoorbeeld getoon hoe geweldig het die mens se beskouing van die natuur verander om aan te pas by die diktering van die industriële ontwikkeling. 'n Vergelykende studie van die bou van paaie deur twee omgewingsensitiewe, areas in twee verskillende gedeeltes van die wêreld: die Glenwood Canyon in Colorado in die VSA en die Tuinroete in die Suid-Kaap in Suid-Afrika, lewer verskeie interessante insigte, veral omdat beide snelweë opgegradeer is in 'n tydperk toe omgewingsake 'n sleutelrol in infrastruktuurontwikkeling begin speel het. Uit die navorsing blyk dit duidelik dat die verskerpte omgewingsbewustheid 'n leidende rol gespeel het in die beplanning van albei die paaie. Daar Ie 'n verpligting op historici om hul stem te voeg by die van andere uit ander dissiplines om die omgewingsdebat te stimuleer. 'n Bestudering en beskrywing van die geskiedenis van mense en gebeure is onherroeplik gekoppel aan die omgewing waar dit plaasgevind het. 'n Dokumentering van sodanige geskiedenis is om 'n stem te gee aan die stemlose omgewing.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-Westen_US
dc.titleRoad building and the environment.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record