Browsing Contree: 1993 No 34 by Title
Now showing items 1-5 of 5
-
Capital, coal and conflict: the genesis and planning of a company town at Indwe.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)• Opsomming: Die artikel handel oor die oorsprong van Indwe, 'n maatskappydorp wat in die noordoostelike Kaap geleë is. In die ontwikkeling van die gebied tussen 1880 en 1896 het botsings oor land, instroming van ... -
Crush, J., Jeeves, A. & Yudelman, D. 1991. South Africa's labour empire. A History of black migrancy to the gold mines. [Boek resensie]
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993) -
'n Evaluering van staatsbetrokkenheid by die Hartebeespoortdamskema, 1914 - 1952.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)• Opsomming: Landelike nedersettingskemas het sedert die bewuswording van die bestaan van armblankes 'n integrale deel uitgemaak van staatspogings om hierdie surplus mense te rehabiliteer. Die oogmerk met landelike ... -
Potchefstroom se eerste swart woonbuurt: Machaviestat 1839 - 1888.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)• Opsomming: Die Machaviestat nedersetting was die gevolg van 'n bondgenootskap tussen die Barolongleiers en A.H. Potgieter se Voortrekkers teen Mzilikazi. Die bedoeling was dat besetting tydelik sou wees in afwagting ... -
South Africa's AMRITSAR? Responsibility for and the significance of the Port Elizabeth shootings of 23 October 1920.
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)• Opsomming: Baie voorvalle van protes deur swart Suid-Afrikaners is onderdruk deur die toepassing van onnodige geweld. Die skiet van betogers te Port Elizabeth op 23 Oktober 1923 is maar een voorbeeld hiervan. Die ...