"Listen, whiteman, you have launched a war you cannot win": forced removals and the outbreak of riots in Natal, 1959 - 1963.
Abstract
• Opsomming:
'n Kenmerk van die laat 1950's en vroeg 1960's is die grootskaalse sosiale kontrole en staatsingryping. Die effek hiervan is veral deur swart mense in blanke stedelike gebiede gevoel. Hierdie artikel ondersoek die uitwissing van die Cato Manor plakkersdorp en konsentreer spesifiek op die rol van vroueweerstand teen die staat se ingryping in die totstandkoming van Durban se swart gemeenskap. Dit beskryf die wyse waarop gewone mense weerstand gebied het teen die apartheid staat se herkonstruksie proses tussen 1959 en 1963 - 'n tydperk toe Durban 'n ongekende hoë vlak van stedelike konflik beleef het. • Summary:
The late 1950's and early 1960's were marked by a high
degree of social control and state intervention. The full
brunt of this was felt, particularly by Africans living
within white urban areas. This article examines the
destruction of Cato Manor shantytown and more
specifically women's resistance to the state's intervention
in the shaping of Durban's African community. It is
about how ordinary people resisted the apartheid state's
restructuring process between 1959 and 1963 when
Durban witnessed an unprecedented level of urban
conflict.