Labour and industry: jobreservation in the Eastern Cape motor industry in the 1960's.
Abstract
• Opsomming:
Teen die laat 1950's was die motornywerheid 'n belangrike
vertakking van sekondêre industrie en 'n betekenisvolle
werkgewer veral in die Oos-Kaap. Gedurende die 1960's was
die nywerheid onderworpe aan fases 1 en 2 van die plaaslike
inhoudsprogram. Die regering en sommige vakbonde het
gepoog om die belange van blanke werknemers in die industrie
te bevorder deur die toepassing van werkafbakening en die
Fisiese Beplanningswet van 1968. Die gesindhede
onderliggend aan arbeidsverhoudinge in die motorindustrie in
die Oos-Kaap is gaandeweg gedurende die 1970's ondergrawe
as gevolg van druk wat uitgeoefen is op buitelandse
maatskappye wat in Suid-Afrika sake gedoen het. • Summary:
By the late 1950s the motor car industry has established itself as
a major branch of secondary industry and as a significant
employer of labour, especially in the Eastern Cape. Throughout
the 1960s, while the industry was subjected to Phases 1 and 2
of the local content programme, the government and some
trade unionists sought to promote the interests of white
employees in the industry through the implementation of job
reservation and the Physical Planning Act of 1968. The attitudes
underlying labour relations in the Eastern Cape motor car
industry were gradually underminded during the 1970s, as
external pressure was brought to bear on foreign firms
operating in South Africa.
Collections
- Contree: 1993 No 33 [12]