Show simple item record

dc.contributor.authorSnyman, P H R
dc.date.accessioned2012-02-02T13:26:12Z
dc.date.available2012-02-02T13:26:12Z
dc.date.issued1983
dc.identifier.citationSnyman, P.H.R. 1983. Ontstaan en groei van Postmasburg. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 13:4-26, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5433
dc.description.abstract• Opsomming: Postmasburg het sedert sy stigting as dienssentrum vir die landelike bevolking in 1892, teen ʼn slakkegang ontwikkel totdat minerale in die omgewing van die dorp ontdek is. Eers die diamantmyne, maar veral die ryk mangaanertsneerslae in die jare twintig en die daaropvolgende bou van ʼn spoorlyn, het die dorp op die landkaart geplaas en oornag bekend laat word. Die mynbou het die natuurlike ontwikkelingsgang versnel en gou ʼn nuwe gedaante aan die dorp gegee. Postmasburg het egter deur die jare sy funksie as dienssentrum behou. Die welvaart wat deur die mynbou teweeggebring is, het van die dorp een van die min vooruitstrewende plattelandse dorpe die laaste aantal jare gemaak, soos duidelik blyk uit die groeiende bevolking, florerende sakesentrum en verbeterde infrastruktuur.en_US
dc.description.abstract• Summary: From the time of its inception as a service centre for the rural population in 1892, Postmasburg developed at a snail’s pace until minerals were discovered in the vicinity. First came the diamondmines, but it was especially the rich deposits of manganese (discovered in 1922) and the subsequent building of a railway line, that put the town on the map, and the name Postmasburg became famous almost overnight. Mining accelerated its natural process of development and changed the village into a boom town. It however, retained its function as a service centre. The prosperity, brought about the mining, has in the last few years rendered it one of the few progressive towns in the rural areas. This is evident in the way its population and business have increased, and in its greatly improved infra-structure.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleOntstaan en groei van Postmasburg.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record