Now showing items 1-1 of 1

    • Dorpsontwikkeling in die huidige munisipale gebied van Carletonville, 1937 - 1948. 

      Van Eeden, Elize S (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
      • Opsomming: Reeds in die pioniersjare van blanke vestiging in Transvaal het die wyk Gatsrand 'n prominente plek ingeneem. Tot en met die begin van die goudmynbedryf in die noordelike dele van die gebied teen 1937, was ...