Industrialisasie, verstedeliking en gesondheid: die gesondheid van swartes in Brakpan 1919 - 1945.
Abstract
• Opsomming:
Sedert die verkryging van munisipale status in 1919 het die toenemende
bevolkingsgetalle in Brakpan groot druk op die dorp se
gesondheidsdepartement geplaas om alle aspekte van gesondheid
na behore te beheer. Binne die raamwerk van die destydse
gesondheidswetgewing en blanke sieninge van swart onderhorigheid
het die gesondheidsdienste wat aan swartes in Brakpan
gelewer is, groot gebreke gehad. Nie alleen was hulle uitgesluit
uit die formele gesondheidstrukture nie, maar die mediese dienste
en gesondheidsfasiliteite vir die swartes was van 'n laer gehalte as
die van die blankes. Swartes het in die tyd egter al hoe meer
wegbeweeg van tradisionele swart gesondheidspraktyke namate
hulle die voordele van westerse medisyne ervaar het. • Summary:
From the town's attainment of municipal status in 1919, the
Brakpan health department experienced serious difficulties in
providing all aspects of proper health care due to the population
growth. Within the context of the health legislation of that time
and white conceptions of black inferiority, the health services
offered to blacks in Brakpan had serious limitations. Blacks were
excluded from formal health structures and the quality of both
medical services and health facilities for blacks was distinctly
lower than those for whites. However over this period blacks
gradually moved away from their traditional health practices as
they began to experience the advantages of western medicine.
Collections
- Contree: 1992 No 32 [11]