Rhodes Fruit Farms: a small beginning in the Paarl valley.
Abstract
• Opsomming:
Rhodes Fruit Farms, geleë in die Groot Drakenstein vallei het in 1897
o.l.v. Harry Pickstone met die finansiële steun van Cecil John Rhodes
tot stand gekom. Pickstone het die moontlikhede om sagtevrugte aan
die Kaap op groot skaal vir die plaaslike en uitvoermark te verbou
ingesien en onder sy leiding is 'n maatskappy gestig, grond
aangekoop, en die bedryf op 'n wetenskaplike en winsgewende basis
geplaas. Rhodes Fruit Farms het sedert sy nederige begin 'n uiters
belangrike bydrae gelewer tot die vooruitgang van die sagtevrugtebedryf in Suid-Afrika. • Summary:
Rhodes Fruit Farms, situated in the Great Drakenstein Valley, was
established in 1897 by Harry Pickstone with the financial aid of Cecil
John Rhodes. Pickstone saw the potential for the large scale
production and export of deciduous fruit at the Cape. Under his
guidance a company was floated. Various farms purchased and the
fruit industry placed on a scientific and profitable foundation. From a
humble beginning Rhodes Fruit Farms made an important contribution
to the advancement and development of the fresh fruit industry in
South Africa.
Collections
- Contree: 1992 No 31 [15]