Tegnologie en gesondheid: myntering op die Witwatersrandse goudmyne, 1886 - 1920.
Abstract
• Opsomming:
Myntering was een van die vernaamste en mees gevreesde bedryfsiektes
op die goudmyne van die Witwatersrand tussen 1886 en
1920. Daar was 'n duidelike verband tussen die toename van die
siekte en die gebruik van moderne tegnologie, veral meganiese rotsbore.
Die bore het baie stof veroorsaak en ondergrondse mynwerk
gevaarliker gemaak. Deur die ingebruikneming van nuwe stofwerende
apparate is tegnologie ook ingespan om die voorkoms van
myntering te bekamp. Tot en met 1920 was die pogings slegs deels
suksesvol omdat nog die staat nog die mynbedryf 'n duidelike
gesondheids- en tegnologiebeleid neergelê en toegepas het. • Summary:
Miners' phthisis was the most prevalent and most dreaded industrial
disease on the gold mines of the Witwatersrand during the period
from 1886 until 1920. There is a clear connection between the rising
incidence in miners' phthisis and the use of modem technology such
as mechanical rock drills. The drills caused a large amount of dust
and thus made underground mining operations more dangerous.
New technology was, however, also used to prevent dust and consequently
contain the incidence of miners' phthisis. Up to 1920 these
efforts were only partially successful because neither the state nor
the mining industry had a clear health and technology policy.
Collections
- Contree: 1991 No 30 [11]