Race, class and comfort on rural buses, 1925 - 1955.
Abstract
• Opsomming:
In 1912 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 'n padmotordiens ingestel vir
passasiers en ligte vrag in die yl bevolkte platteland waar min verkeer
nie spoorverbindings geregverdig het nie. Blanke passasiers het geriefliker
as swartes gereis, 'n voorreg wat hulle vurig beskerm her. Dit was veral
die opgevoede, middelklas swart passasiers wat kapsie gemaak het teen
die swak toestande waaraan hulle blootgestel was. Hulle het aangedring
op betel geriewe wat hul hoër status sou weerspieël. Te midde hiervan
het die Spoorweë dit moeilik gevind om 'n diens te bedryf wat al sy kritici
tevrede sou stel en, ondanks die wisselende vraag, tog ekonomies lewensvatbaar
bly. • Summary:
In the country areas where sparse settlement and light traffic did not
warrant the construction of railways, the South African Railways operated a
road transport service for passengers and small freight since 1912. White
passengers were accommodated more comfortably than blacks, and protected
their privilege fiercely. Educated, middle-class black passengers in
particular objected to the rough physical conditions under which they
travelled, and requested superior facilities that would reflect their higher
social standing. The Railways struggled to operate a service that would
satisfy its critics, yet be financially viable in the face of fluctuating demand.
Collections
- Contree: 1990 No 27 [15]