Public administration in Pilgrims Rest, 1915 - 1969.
Abstract
• Opsomming:
Nadat die maatskappy Transvaal Gold Mining Estates (TGME) die plaaslike
bestuur in Pelgrimsrus twintig jaar lank afgeskeep het, is die administrasie
van onder meer sanitasie, die begraafplaas, skut en slagpale
in 1915 aan die Pilgrims Rest Health Committee (PRHC) opgedra. Die
mynmaatskappy het egter nog volle beheer uitgeoefen oor die gebruik
en verkoop van grond, asook die verskaffing en koste van water en elektrisiteit.
Gevolglik was die onbemiddelde en onbeduidende gesondheidskomitee
op groot skaal aangewese op die TGME se steun en hulpbronne
wat arbeidsvoorsiening en die gebruik van sy geboue soos pakhuise,
kantore en werkwinkels ingesluit het. In hierdie artikel word die oorsprong
en omvang van voormelde afhanklikheid ontleed. • Summary:
In 1915, after two decades of neglect by the Transvaal Gold Mining
Estates Company (TGME), village sanitation as well as cemetery, pound
and slaughter-management was placed in the hands of the Pilgrims
Rest Health Committee (PRHC). The TGME, however, retained effective
control over land use and disposal and over the supply and cost of water
and electricity. The insignificant and impecunious health committee
had therefore to rely inevitably on the mining company's assistance in
the form of labour and the use of its stores, offices and workshops. The
foundations and dimensions of the aforesaid dependence are the subject matter
of this article.
Collections
- Contree: 1986 No 20 [11]