Show simple item record

dc.contributor.authorSnyman, P H R
dc.date.accessioned2012-04-13T09:39:23Z
dc.date.available2012-04-13T09:39:23Z
dc.date.issued1985
dc.identifier.citationSnyman, P.H.R. 1985. Daniëlskuil - die tronk-mite. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 17:21-24, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6440
dc.description.abstract• Opsomming: Die Noord-Kaaplandse dorp Daniëlskuil ontleen sy naam aan 'n natuurlike krater of kuil in die nabyheid. Om die naam te verklaar, is mettertyd 'n mite aan die kuil gekoppel, naamlik dat dit deur die Griekwa as 'n tronk gebruik is. Teen die agtergrond van die ontmitologisering van die geskiedbeeld word die oorsprong van die naam Daniëlskuil in hierdie artikel krities ontleed. Die navorsing dui daarop dat dit onwaarskynlik is dat die kuil ooit as 'n tronk gebruik is.en_US
dc.description.abstract• Summary: The Northern Cape town of Daniëlskuil takes its name from a natural hole or cave in the vicinity. To explain the origin of the name, a myth was connected with this hole, namely that the Griqua used it as a prison. In this article the origin of the name Daniëlskuil has been analysed critically as part of a process to clear history of such myths. Research suggests that it is very unlikely that the cave was ever used as a prison.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleDaniëlskuil - die tronk-mite.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record