• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Theology
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Theology
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Ooreenstemmende leiding deur die GKSA se bedienaars van die Woord: 'n ondersoek na die leiding van Petrus, Paulus en Jakobus by vier byeenkomste

    Thumbnail
    View/Open
    Ooreenstemmende26.pdf (288.6Kb)
    Date
    2011
    Author
    Breed, Douw Gerbrand
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Differences between RCSA ministers in terms of their guidance from the Word of God have become increasingly apparent in recent years. It is clear that these differences among those who are called to lead are not in the best interest of the church. The present article sets out guidelines for church leaders – in casu, for ministers of the RCSA – to achieve non-conflicting guidance. These guidelines are presented after studying the guidance provided by Peter, Paul and James on four occasions when dealing with the matter of the Christians from the non-Jewish nations. The article focuses on the interrelationship between the three church leaders regarding the guidance that they offered, as well as guidelines that could be derived from their conduct to enable present-day church leaders to achieve non-conflicting guidance.
     
    Ooreenstemmende leiding deur die GKSA se bedienaars van die Woord: ’n ondersoek na die leiding van Petrus, Paulus en Jakobus by vier byeenkomste Verskille tussen predikante in die GKSA in die leiding wat hulle uit die Woord gee, het die afgelope aantal jare sterk op die voorgrond getree. Dit is duidelik dat hierdie verskille onder dié wat as geroepenes voor moet loop, nie die welvaart van die kerk dien nie. In hierdie artikel word riglyne aan voorgangers – in casu vir predikante van die GKSA – aangedui om ooreenstemmende leiding te bewerkstellig. Hierdie riglyne word aangebied na die bestudering van die leiding wat Petrus, Paulus en Jakobus by vier byeenkomste gegee het waar die vraagstuk van die Christene uit die nie-Joodse nasies hanteer is. In die artikel word gekonsentreer op die onderlinge verhouding van die drie voorgangers met mekaar in die leiding wat hulle gegee het, asook moontlike riglyne wat dit vir hedendaagse voorgangers mag bied om ooreenstemmende leiding te bewerkstellig.
     
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/7476
    Collections
    • Faculty of Theology [970]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisorThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV