Piëtisme en die wyse waarop die leer van die sogenaamde second blessing beleef word: perspektiewe vanuit die Praktiese Teologie
View/ Open
Date
2011Author
Rousseau, Pieter Abraham
Venter, Casper Jan Hendrik
Venter, Christiaan Adriaan
Rousseau, Pieter Abraham
Venter, Casper Jan Hendrik
Venter, Christiaan Adriaan
Metadata
Show full item recordAbstract
Pietism and the manner in which the doctrine of the so-called second blessing is experienced: perspectives from Practical Theology
The aim of the research underlying this article was to explore the experience of individuals supporting the form of pietism known as the so-called “second blessing” that implies suc- cessive works of grace. In this form of pietism sanctification is overemphasised at the expense of justification. In this article, a basis-theoretical assessment of core elements is followed by empirical-qualitative research data, more specifically the results of narrative analysis. A purposive sample of nine participants was used. The research data was obtained by means of a semi-structured questionnaire that the participants had to com- plete, as well as by a semi-structured interview that was con- ducted with each participant individually. The content analysis of the research data indicates possible reasons why some in- dividuals favour this form of pietism, why some individuals do not favour this doctrine, why some individuals remain sup-porters of this form of pietism, and how some individuals are “freed” from it. Guidelines are given on a practice-theoretical level concerning the way in which the outcome of these results can be applied. An indication is given of the ways in which spiritual leaders, counsellors and other believers may find it useful to utilise the research data in their pastoral counselling of persons who practise this form of pietism. Piëtisme en die wyse waarop die leer van die sogenaamde second blessing beleef word: perspektiewe vanuit die Praktiese Teologie
Die doel van die navorsing waarop hierdie artikel gebaseer is, was om die belewing van aanhangers van die vorm van piëtisme wat die sogenaamde “second blessing”, of tweede genadewerk benadruk, te ondersoek. In hierdie vorm van piëtisme word heiligmaking oorbeklemtoon en die regverdigmaking afgeskaal. ’n Basisteoretiese beoordeling van kernelemente is onderneem, gevolg deur ’n empiries-kwalitatiewe en (meer spesifiek) narratiewe analise. ’n Doelgerigte steekproef van nege deelnemers is by die navorsing betrek. Die navorsingsdata is bekom deur ’n semi-gestruktureerde vraelys wat die deelnemers moes voltooi, asook ’n semi-gestruktureerde onderhoud wat individueel met die deelnemers gevoer is. Tydens die inhoudsanalise van die verkreë data kon redes aangedui word waarom sommige persone hierdie vorm van piëtistiese godsdiensbelewing aanhang, waarom sommige persone hierdie leer nie aanhang nie, waarom sommige persone hierdie vorm van piëtisme bly aanhang, en hoe persone daaruit “bevry” is of kan word. Daar is ook op praktyk-teoretiese vlak aangedui hoe geestelike leiers, beraders en ander gelowiges die verkreë resultate kan aanwend in hulle hantering en/of begeleiding van persone wat hierdie vorm van piëtisme aanhang.
Collections
- Faculty of Health Sciences [2386]