Show simple item record

dc.contributor.authorBrockett, Linda
dc.date.accessioned2012-03-16T06:30:15Z
dc.date.available2012-03-16T06:30:15Z
dc.date.issued1998
dc.identifier.citationBrockett, L. 1998. The imperial imprint: British colonial towns. New contree, 43:109-127, Sept. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6322
dc.description.abstractBaie voormalige Britse kolonies soos Australië, Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika, toon merkwaardige ooreenkomste in die uitlê van hul dorpe. Die dorpe word gekenmerk deur 'n rooster-uitleg en soortgelyke uitlegte van eiendomsreg, grondverdeling en eienaarskap. Hierdie referaat se doel is om die basiese elemente en die verskeie aanpassings van die Britse model van dorpsontwikkeling in die kolonies te definieer. Die studie sa! fokus op die Britse koloniale vestiging aan die Ooskus van Amerika en Suid- Afrika. Deur die eeue is die rooster-uitleg sinoniem met verhuisende mense as gevolg van die eenvoud van die uitleg, en gemak van uitbreiding om toekomstige groei tegemoet te kom. Terwyl baie voormalige kolonies ook beïnvloed is deur die Britse Tuinstad (Garden City) en Nuwe Stad (New Town) bewegings, sal hierdie referaat slegs fokus op die vroeë koloniale tydperk en die aanvanklike vestigingspatrone. Die titel van hierdie referaat verwys nie alleen na die uitleg van die stad nie, maar erken ook dat die uitleg daarvan 'n fisiese uitdrukking is van die politieke, ekonomiese en sosiale instellings. Die imperiale stempel is deurdring met die ideale van privaatbesit, kapitale formasie, investering, rykdom en individualisme, en die stad is derhalwe meer as net 'n patroon van fisiese ontwikkeling.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleThe imperial imprint: British colonial towns.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record