Contents

No. 18, July 1985

Articles


Book reviews

Editorial

Professional journals are usually published by societies for the advancement of a specific branch of science or technology. Contree, however, was launched by a research institution to promote and co-ordinate research into South African local, urban, and regional history. The HSRC's Division for Research into Regional and Socio-economic History initiated this journal and publishes it, mainly because there was (and still is) no representative professional society for the advancement of these fields of study. Bearing in mind the wide interest that exists in socio-economic and regional history, Contree's editorial committee decided not to reserve it for the publication of selfinitiated research only, but to run it as an open journal. Judging from the large variety of research papers submitted spontaneously by uncommitted contributors during the past nine years, the effort has certainly been successful.

New developments in the publication of professional journals, however, have made it necessary to indicate beyond doubt that Contree is not an exclusive internal publication, but a full-fledged scientific journal for local, urban, and regional history. Hence the decision to publish Contree in future as a .'refereed" journal. A representative editorial advisory committee will advise the editorial staff on policy matters and also evaluate articles submitted for publication. If need be the editorial staff will make use of advisors with specialized knowledge of specific subjects.

Thus with the publication of the first reviewed edition of Contree a word of sincere welcome to all members of the editorial advisory committee who, for the next three years, will watch over this journal's interests; also a vote of thanks to the editorial advisors who have contributed to the publication of this number.

Redaksioneel

Anders as in die geval van talle wetenskaplike vaktydskrifte word Contree deur 'n navorsingsinstansie uitgegee en nie deur 'n vereniging nie. Dit is naarnlik die tydskrif van die Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosioekonomiese Geskiedenis wat gepubliseer word om navorsing op die gebied van plaaslike, stedelike en streekgeskiedenis aan te moedig omdat geen oorkoepelende, professionele organisasie vir hierdie studieterreine bestaan nie. As gevolg van die wye belangstelling in sosio-ekonomiese en streekgeskiedenis het die redaksie van Contree hom dit ten doel gestel om nie die tydskrif vir die publikasie van die afdeling se navorsingsresultate te reserveer nie, maar dit as 'n oop tydskrif te bedryf. Te oordeel na die groot verskeidenheid bydraes war die afgelope nege jaar spontaan deur vrywillige medewerkers voorgelê is, was die poging ongetwyfeld geslaagd.

In die lig van onlangse ontwikkelinge ten opsigte van die publikasie van vaktydskrifte her dit nodig geword om dit uitdruklik te stel dat Contree nie 'n eksklusiewe interne publikasie is nie, maar 'n wetenskaplike, nasionale vaktydskrif vir plaaslike, stedelike en streekgeskiedenis. Vandaar die stap om Contree voortaan as beoordeelde tydskrif uit te gee. 'n Verteenwoordigende redaksionele advieskomitee sal die redaksie naamlik met betrekking tot beleid van advies dien en bydraes evalueer war vir publikasie aangebiedword. Wanneer dit nodig geag word, sal die redaksie ook van adviseurs met besondere kennis van' n onderwerp gebruik maak.

Met die verskyning van hierdie eerste beoordeelde uitgawe van Contree, dus 'n woord van hartlike verwelkoming aan die lede van die redaksionele advieskomitee war vir die volgende drie jaar oor die belange van die tydskrif sal waak - en 'n dankwoord aan die redaksionele adviseurs wat hierdie aflewering moontlik help maak het.

Recent Submissions

  • Van der Merwe, I.J. 1983. Die stad en sy omgewing: inleiding tot nedersettingsgeografie. [Boek resensie] 

    Oberholster, A G (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
  • Schoeman, K. 1984. Bibliografie van die Oranje-Vrystaat tot 31 Mei 1910. [Boek resensie] 

    Eloff, C C (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
  • De Villiers, G.B.D. 1984. Die moontlike ligging van die ou Franse Hugenote kerkie (1694 - 1716) met sy Oude Kerk Grond en die historiese omliggende plase te Drakenstein. [Boek resensie] 

    Van Breda, P. (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
  • Vrymanne, ereburgerskap en die vryheid van toegang tot dorpe en stede. 

    Van Breda, P. (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
    • Opsomming: Die eietydse gebruik in Suid-Afrika om die ereburgerskap van 'n munisipaliteit aan 'n individu toe te ken, het in Engeland ontstaan en nie by die Romeine soos soms geargumenteer word nie. Gedurende die ...
  • The month of August - an Annales approach to the history of the Kowie: August 1881 to August 1914. 

    Hummel, H C (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
    • Opsomming: Die analities-historiese denkrigting in Frankryk, bekend as die Annalesskool, is deur Lucien Febvre en Marc Bloch tot stand gebring en meesterlik deur Fernand Braudel in sy klassieke werk oor die Middellandse ...
  • Amptelike benaming vir die boererepubliek Oranje-Vrystaat. 

    Eloff, C C (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
    • Opsomming: Hedendaagse skrywers en sprekers ken dikwels eie, nuwe name toe aan die Oranje-Vrystaat wanneer hulle verwys na die tydperk toe die gebied nag 'n Boererepubliek was. Die amptelike benaming vir hierdie ...
  • Coastal shipping and the early development of the southern Cape. 

    Muller, A L (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
    • Opsomming: Aanvanklik kon die ekonomiese potensiaal van die streek oos van die Hottentots-Hollandberge (die destydse distrikte Graaff-Reinet en Swellendam) nie ontgin word nie as gevolg van die afwesigheid van ...
  • Is Klerksdorp die oudste dorp in Transvaal? 

    Van den Bergh, G.N. (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
    • Opsomming: Die aanspraak dat Klerksdorp (en nie Potchefstroom nie) die oudste dorp in Transvaal is, word weerlê, eerstens deur daarop te wys dat die afleiding van 1837 as stigtingsdatum uitsluitlik op herinnerings en ...